Op eensame geheime paaie deel 3

IMG_2014
Eerste groepie woestynolifante wat ons raakgeloop het in die Hoanibrivierbedding.

 

_MG_8088
Olifantvoete en slurpe lyk so oer!

IMG_2062

IMG_1948
Vroegoggend volmaan,besig om te sak.
IMG_1929
As mens mooi kyk,sien mens die man in die maan!
IMG_0073
Kampplek op die tweede aand.
IMG_0083
Vars spore van ‘n swartrenoster.
IMG_0086
Die swartrenoster se stofbad,waarin sy velafdrukke duidelik te sien is.Dit was ‘n besondere gevoel om daar te staan en te dink dat een van hierdie pragdiere ‘n rukkie gelede hier vertoef het.Ongelukkig het ons hom nooit gesien nie.
IMG_0064
Lank gelede se vloed het hierdie klippe vasgevang in die verwronge stam van ‘n dooie mopanieboom.
_MG_8215
Pad bergop…dit was nogal angswekkend so deur die klippe en rotse.
_MG_8221
Die pad,net voor mens deur die nou poortjie gaan,waar ‘n voertuig maklik kan vassit!
_MG_8230
Uiteindelik deur die poortjie en die wêreld lê oop voor ons!
Advertisements

23 thoughts on “Op eensame geheime paaie deel 3”

  1. Ek bly wonder wat maak julle as daar nood is in so ‘n verlate wêreld? Die fotos is pragtig. Wat jy met ons deel is my man se droom…. maar ek sien nie kans vir so ‘n avontuur nie.

    Liked by 1 person

    1. Ons is baie goed voorberei.Ons het ‘n satelietfoon en kan vinnig Namibiese nooddienste skakel.Hulle is gewoond daaraan om in afgelee plekke mense te red.Verder is ons baie versigtig en probeer nie groot risiko’s neem nie.Ons gaan altyd saam met ‘n gesoute gids wat sy storie ken.

      Like

      1. Wil net sê ek het heelnag gedroom van vyf skerpioene wat net my seun kan beheer…. en ons lewe ‘n nagmerrie gemaak het. Gaan nou in die dag saam met jou toer en nir net voor slaaptyd nie. 😐

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s