Naby

IMG_4650
Madame volstruis.
IMG_0325
Klipspringer rammetjie en ooitjie.
IMG_3693
Na die heerlike reën van verlede week,het hierdie paddastoele uit die grond opgestoot.
IMG_4092
Klein denkertjie.
IMG_6035
Dis wat leeus die beste doen…vas aan die slaap,poot in die lug!
IMG_6316
Rooibekrenostervoëltjie neem ‘n gratis rit op renoster se skof.
IMG_3613
So ‘n leeu-asem kan darem stink!
IMG_7966
Fyntjies en delikaat.
IMG_3739
Ou Hapoor die wildehond.
IMG_3736
Hapoor se bosluisbesmette oor van naby.
IMG_4611
Mengelmoes van leeupote met eskaders lastige insekte.
Advertisements

39 thoughts on “Naby”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s