Kan jy glo?

Diere sorg soms vir groot verrassings.Die volgende foto is geneem met ‘n selfoon en as jy mooi kyk,sal jy ‘n wit stippeltjie teen die berghang sien.Dis ‘n boerbok wat rustig wei teen die steilte…heel waarskynlik soontoe geklim vir groener gras en weer later boontoe geklim om op gelyk aarde te kom.

Dis geneem by die Pongolapoortdam,naby Jozini in KwazuluNatal.

image

 

Advertisements

46 thoughts on “Kan jy glo?”

      1. ‘n Boer en ‘n bok en ‘n bliksem stap ‘n kroeg binne. Die kroegman vra: Ek het ‘n boodskap hier vir ‘n bliksem. Watter een is dit?

        Al drie antwoord tegelyk: Dis Ek!

        Liked by 2 people

    1. My man was daar en hy sê die vlak is baie laag.Toe ons pas getroud is,het ons op Jozini gewoon,want manlief was ‘n ingenieur by Waterwese,toe die kanale gebou is.Dit was ‘n wonderlike tyd in ons lewe…die pad was nie geteer nie en Sordwanabaai was glad nie ontwikkel nie.Die Makatinivlaktes was net een groot natuurprag.Manlief sê hy was nou geskok om die ontwikkeling daar te sien en hoe vuil dit is!Ek wil dit liewer onthou soos dit was.

      Liked by 1 person

      1. Ons is so 2-en-n-half jaar gelede deur Jozini oppad Tembe toe, en ek was verstom om te sien hoe “ontwikkel” die area was! Ek kan dink dat die natuurskoon daar jou behoorlik bekoor het.

        Like

  1. Dis vir my altyd verbasend dat hulle so rats en akrobaties is Dina. Ek sal so stres vir daai bok se part! Pragtige foto van die mooi wêreld daar. 😀 ♥

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s