Kleinseuntjie kuier weer by ouma

IMG_0007
Swempakkie.

IMG_0004

IMG_0006 (2)
Peuter met die fonteintjie!
IMG_0021
Pluk grassies waarmee ek almal kielie
IMG_0085
Bietjie moedeloos
IMG_0087
Eina die gras het in my oog gesteek!
IMG_0043
Onnutsig…pasop ek gaan jou kielie!
IMG_0045
Dink net ‘n bietjie diep.
IMG_0050
Ek gaan gou wegkruip vir die draak!
IMG_0067
Sjuut Ouma,die draak is buitekant!
IMG_0053
Net gou loer of ek hom sien!
IMG_0084
Ek is nou bietjie skaam en moeg.
Advertisements

40 thoughts on “Kleinseuntjie kuier weer by ouma”

    1. Dankie Ineke…hy was glad nie eers bewus daarvan dat ek foto’s neem nie.Ek het heeltyd saamgespeel en gehardloop en afgeneem.Vandaar al die verskillende emosies.Ek was natuurlik stokflou!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s