Langnekke van die Kgalagadi

IMG_8120
Dagbreek ..Daybreak.
IMG_1334b
‘n Rare gesig…a Journey of giraffe!
IMG_8079
‘n Lekker mondjie water…
IMG_8087
Lek die lippies af.
_MG_7795b
Die einde van nog ‘n dag…
_MG_7811
Skemertrio.
_MG_7827
Koester die laaste hitte van die wegkwynende son.
IMG_1345
Sommer ‘n pretfoto..liefde in die Kgalagadi.

50 Replies to “Langnekke van die Kgalagadi”

  1. Uitsteken afgebeeld, soos gewoonlik. Hulle lyk so vreedsaam, maar die mense van natuurbewaring daar in Bloemfontein het jare gelede vir ons gesê hulle kan ook kwaai raak en jou sommer met die lang nek of die dun bene bykom. Ons het Sondae gaan fietsry op Naval Hill en as ons een van hierdie ouens langs pad gekry het, het ons respekvol gewag tot hulle oor die pad geloop het. Ook maar banggat.

    Liked by 1 person

  2. As ek na die gesigte kyk dan verstaan ek hoekom die naam kameelperd is. Onse voorvaders kon darem ‘n naam mooi op die kop slaan.

    Liked by 1 person

  3. A pity Google isn’t offering to translate for me, but the images do speak for themselves. I envy you the opportunity to see these wonderful creatures and to photograph them. To me, they are so very exotic and beautiful.

    Liked by 1 person

  4. Te pragtig vir woorde, Dina! Jou fotos het my nou 20 jaar teruggevoer na n besoek aan die Kalahari-Gemsbok Park in 1996, toe die kameelperde nog in n groot kamp suid van Mata Mata aangehou is voor hulle hervestiging in die Park.

    Liked by 1 person

        1. Ons gaan eers na Kieliekrankie,dan Kalahari tented,Nossob,Grootkolk,Gharragab,Tweerivieren en dan uit.Ons is veral lief vir die klein kampies…Grootkolk is ons gunsteling!

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s