wat ons soms ontglip.As jy egter stil sit en rondkyk om jou,gebeur daar nogal baie.Ek het een middag net op die houtplatvormpie voor ons huisie gesit en die volgende waargeneem,sonder om ‘n voet te versit:
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
wat ons soms ontglip.As jy egter stil sit en rondkyk om jou,gebeur daar nogal baie.Ek het een middag net op die houtplatvormpie voor ons huisie gesit en die volgende waargeneem,sonder om ‘n voet te versit:
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Daar draait het om, de kleine dingen in het leven. Als je daar aandacht voor hebt kan je niet anders dan gelukkig zijn.
Mooie foto’s!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou besoek hier…ek waardeer dit baie!
LikeLike
Lê ons vreugdes nie inderdaad in die klein dingetjies nie?
LikeLike
Prachtige natuur!
Jaloerse groet,
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Rob.Groete vir jou ook!
LikeLiked by 1 person
Zeer mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer hier op my blog!
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto’s en het zijn inderdaad de kleine dingen die het di-oen Want “wie het kleine niet eert is het grote niet weert”en het spreekwoord heeft ten volle gelijkt
LikeLiked by 1 person
Pragtige ware spreekwoord!
LikeLike
Dis pragtige goedjies. Die komkommertjie ken ek glad nie. Hoe lyk dit van binne? Ek neem aan dis nie net kos nie, maar ook ‘n bron van water soos wat hierdie tipe plante gewoonlik in die dorre streke is?
LikeLiked by 1 person
Dis nogal ‘n groterige ding,amper soos ‘n nartjie.Ek het nie een oopgesny nie,maar ek neem aan dis seker iets soos ‘n komkommer.Dis definitief voedsel vir diere.Heel waarskynlik het die Boesmans dit ook geëet,soos die bekende tsammas,wat amper soos ‘n waatlemoentjie lyk.Sal moet gaan oplees en jou laat weet.
LikeLiked by 1 person
Gou gaan google…dis blykbaar heerlik in slaaie,het glo ‘n piesang ondertoon en maak glo baie lekker konfyt!😄
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n winskoop – verniet en lekker.
LikeLiked by 1 person
As ek dit geweet het,het ek sommer een in ons slaai gebruik!Maar oom Google was nie naby nie en ‘n gifdood sou nie wenslik wees nie!😜
LikeLiked by 1 person
Nee hel, ek sou ook nie die kans gevat het nie.
LikeLiked by 1 person
Ijzige winterkou in Zuid Afrika? Is dit een grapje?
LikeLiked by 1 person
Dit word verskriklik koud in die Kgalagadi.Dis semi-woestyn en die uitstraling in hierdie groot oop area,is baie groot.Dus is die verskil in dag en nag temperature baie groot.Sekerlik nie so koud soos Europa nie,maar -7grade in ‘n tent,is nogal bitter!
LikeLiked by 1 person
Pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer!
LikeLike
Mmmmm ek brand van nuuskierigheid veral vandat ek so stukkie van ‘n natuurprogram op via gesien het, maar ek is heeltemal te ordentelik om te vra
LikeLiked by 1 person
Ek verstaan nou nie wat jy bedoel nie,Tina??😜
LikeLiked by 1 person
Sug… ja lag maar!
LikeLiked by 1 person
Nee ek lag nie..verstaan net nie wat jy bedoel nie.Nou is ek ook nuuskierig.😳
LikeLike
Hehehehe ek het intussen op die internet gaan kyk en die twee mense is toe nie julle nie maar die vrou se foto’s lyk vreeslik na jou styl… ek het net gedink julle vervaardig ook sulke boeke/programme vir ‘n maatskappy… maar ek vrek mos voor ek vra!
LikeLiked by 1 person
Ek het gedink iewers is ‘n misverstand!Ons doen ons fotografie bloot as ‘n stokperdjie en verkoop niks.Miskien moet ek ook gaan kyk waar jy gekyk het….lekker lag ek nou hierdie keer regtig vir jou…”koes”!
LikeLiked by 1 person
Jy kan gerus lag want ek weet ek het ‘n vrugbare verbeelding en is grensloos nuuskierig. Die program is “Vrydag om 4uur”
LikeLiked by 1 person
Dankie,sal kyk.
LikeLiked by 1 person
Hans du Plessis “vertaal” Psalm 8: “Dasie ‘n lantie so ver of woes gelee, Jirre sos die sandland wat U vir my kom gjee. Want selfs in hierie droë annerlikheit groei die gemsbokkomkommer van U heerlikeit.”
Nou weet ek uiteindelik hoe lyk die gemsbokkomkommer!
LikeLiked by 1 person
Dis pragtig Frannie!
LikeLiked by 1 person
â
On Tue, May 31, 2016 at 3:11 PM, Perdebytjie se nes wrote:
> perdebytjie posted: “wat ons soms ontglip.As jy egter stil sit en rondkyk > om jou,gebeur daar nogal baie.Ek het een middag net op die houtplatvormpie > voor ons huisie gesit en die volgende waargeneem,sonder om ‘n voet te > versit: ” >
LikeLiked by 1 person
Thank you so much for your superb photos. Great serie!!
LikeLiked by 1 person
Thanks for visiting and your kind words,Ellada.
LikeLike
en dit fotografeer jij ‘zomaar’ zonder een voet te verzetten???
wonderbaarlijk! 🙂
wat een prachtige close ups van de meest mooie beestjes en bloemekes, perdebytjie!!
LikeLiked by 1 person
Daar was ‘n boom en ‘n bos by die stoepie van ons chalet en ek het stilgesit en alles het daarheen gekom.Ek moes net opstaan vir die blomme en Gemsbokkomkommer…lekker lui!
LikeLike
Heel mooie scherpe foto’s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Wat een schitterende foto’s, en die komkommer kun je dat eten en zo ja smaakt het dan naar onze komkommer?
LikeLiked by 1 person
Mens kan dit eet.maar ek het dit nog nooit geproe.Omdat dit wild groei in meestal beskermde gebiede,is dit nie vrylik beskikbaar nie.Blykbaar het dit ‘n piesang ondertoon en dit maak heerlike konfyt.
LikeLike
Jy neem pragtige foto’s
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie,ek waardeer jou mooi woorde.
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, Perdebytjie. Daai vinkie laat my hart sommer smelt…
LikeLiked by 1 person
Kan jy sy baardjie sien?Dis die oulikste gepaste naam vitr die ou dingetjie.
LikeLiked by 1 person
Dit is so kostelik 🙂
LikeLiked by 1 person
Hoe voel my Wolfievriend vandag?
LikeLiked by 1 person
Baie beter dankie. Ek voel 90% 🙂
LikeLiked by 1 person
Wow, dankie vir jou pragtige stoep-sit-fotos. Daardie duwweltjie het ons as kinders duiwels drêk genoem. Die dorings is klip hard en steek baie seer. Ons moes hul altyd uitskoffel. Ons het die stingels dan in trosse op draad gehang en gesê vrêk jul duiwels drek. Die baard voëltjie is klein en dan maak hy so n deurmekaar nes. Is dit n versamel voëltjie?
LikeLiked by 1 person
Nee hy is nie ‘n versamelvoeltjie nie,maar mens kan hom maklik verwar met hulle.Hy is egter baie kleiner en soms maak hy gebruik van ander voels se neste.Hierdie nes lyk vir my na ‘n koringvoel se nes,maar hy en vroutjielief het dit oorgeneem.Hul eie nessies is bolvormig en het ‘n kort ingangstonnel aan een kant.
LikeLike
Aaa ek sien. Stoute kabouters wat sommer ander ouens se plekke inneem. Dit lyk eter na n kostelike voëltjie!
LikeLiked by 1 person
Sulke interessante foto’s!!!! Baie dankie Bytjie. In klein goedjies skuil baie prag
LikeLiked by 1 person
Dis lekker om dit met julle te deel,want julle waardeer die mooi van die lewe.
LikeLiked by 1 person
Net soos jy xxx
LikeLiked by 1 person
Absoluut beeldskoon daar in die dorre kalahari!
LikeLiked by 1 person
Mens moet net fyn kyk,Dries.
LikeLiked by 1 person
Jy neem voorwaar fyn waar. Lekker saam met jou op die stoep gesit!!
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy saam gesit het.
LikeLiked by 1 person
Bewus lewe, as mens dit onthou kry mens soveel terug. Lekker stewige springkaan 🙂 Oe, sal ek nou graag in die veld wil sit as in ‘n gebou! Moet ongelukkig voorberei vir ‘n gesprek netnou, en die heerlike son gaan my net vaak maak.
LikeLiked by 1 person
Ek sal heeldag in die veld deurbring!
LikeLiked by 1 person