Dierepret

Soms sit ons net stil by die watergate en beleef interessante interaksie tussen diere.

IMG_4402_edited-1
Vroegoggend jakkalsspeletjies.

IMG_4394_edited-1

IMG_4395_edited-1

IMG_6199_edited-1
Bokkiepret…Rooihartbees jaag almal rond by die watergat!
IMG_6196_edited-1
Die dames kyk verveeld na die jongeling se kaskenades.
IMG_6308_edited-1
Blouwildebees vererg hom bloedig en jaag vir Hartie uit die water.
IMG_6309_edited-1
Vlaktes toe met jou!
IMG_6255_edited-1
Terug watergat toe vir ‘n lekker modderbad sonder ‘n lastige hartebees!
IMG_6260
Dis mos nou wat ek heeltyd wou doen sonder lastige jongelinge wat my verpes!
IMG_6322
Die knaap het omtrent energie…nou takel hy vir Gemsie  Gemsbok!
IMG_6324
Gemsie is nie baie lus vir die speletjie nie,maar stamp maar tog bietjie horings met hierdie rooi energiebol!

28 Replies to “Dierepret”

  1. Ek sien nou net nog meer uit na my vakansie met Hanneliese aan die einde van die maand. Ek hoop ek kan gelukkig wees om sulke dierepret te sien waar ons gaan bly in wildtuintjie naby Rustenburg. AI daai jakkalse is sooooooo cute.

    Liked by 1 person

  2. Ek sweer daai een wat op sy rug in die modder lê en sy kroonjuwele ten toon stel het ‘n breë glimlag op sy bakkies. Baie mooi aksiefotos en die diere lyk almal asof hulle in goeie kondisie is.

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +