Stof…

IMG_2478a
Stof kleur goud in die strale van die dalende son.
IMG_4586
Springbokke bondel onrustig saam.
IMG_4589
Skielik fluit ‘n paar en dan is daar ‘n stofstormloop!
IMG_7616_edited-1
Pappa volstruis skud sy stof af,terwyl mamma en die kleingoed heerlik bad.
IMG_9115
Niks kom by so ‘n stofbad om die luise en ander nare ongediertes uit die vere te hou nie!
IMG_7580
Honderde elande vlug in die vroegmore son..naby Gharagab in die Kgalagadi.
IMG_4944
Rooibokke in ‘n vroegoggend stowwerige skermutseling.
IMG_9712b_edited-1
Blouwildebees karring stof op.

In ‘n droë land soos Suid-Afrika,is stof allerdaags en gewoon.

Advertisements

45 thoughts on “Stof…”

      1. Skoon stof die. Het in ‘n woonstel naby die N3 in Pinetown gewoon. Eerste 5l vloerwas-water van die 2*3 kombuisie was elke week gitswart weens buiteband stop wat van die snelweg af opslaan

        Liked by 1 person

  1. Janee, van stof en sand kan mense ons niks vertel né? LOL! Absoluut pragtige foto’s van hierdie pragdiere Dina. Toe ek die volstruis sien, toe dink ek aan die muisvoëls wat ook hou van sulke stofbaddens. Vreemd né en tog so dierbaar en pragtig. 😀

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s