Dierepret

Soms sit ons net stil by die watergate en beleef interessante interaksie tussen diere.

IMG_4402_edited-1
Vroegoggend jakkalsspeletjies.

IMG_4394_edited-1

IMG_4395_edited-1

IMG_6199_edited-1
Bokkiepret…Rooihartbees jaag almal rond by die watergat!
IMG_6196_edited-1
Die dames kyk verveeld na die jongeling se kaskenades.
IMG_6308_edited-1
Blouwildebees vererg hom bloedig en jaag vir Hartie uit die water.
IMG_6309_edited-1
Vlaktes toe met jou!
IMG_6255_edited-1
Terug watergat toe vir ‘n lekker modderbad sonder ‘n lastige hartebees!
IMG_6260
Dis mos nou wat ek heeltyd wou doen sonder lastige jongelinge wat my verpes!
IMG_6322
Die knaap het omtrent energie…nou takel hy vir Gemsie  Gemsbok!
IMG_6324
Gemsie is nie baie lus vir die speletjie nie,maar stamp maar tog bietjie horings met hierdie rooi energiebol!