Mooiste katte!

IMG_2961_edited-1IMG_3040_edited-1IMG_2223aIMG_2997_edited-1IMG_2993_edited-2IMG_2976a_edited-1IMG_2975_edited-1IMG_2983_edited-145

Advertisements

59 thoughts on “Mooiste katte!”

  1. Bly dat hierdie Cheetah ondsteuner kon sien dat die Cheetahs vandag net-net die rugby gewen het. Dit is die positiewe kan van my kommentaar.
    Mens moet bely en laat staan, maar ek sukkel wesenlik erg om die jaloesie te laat staan as ek sulke pragtige fotos sien en dit is nie ek wat dit geneem het nie!! 😉

    Liked by 1 person

      1. Dina ek is nie werklik jaloers nie(dink Abrie). Ek gun jou doe geleenthied om daar te wees en die fotos te kan neem. Indien jy dit raaksien en klik sien ek tog ook. Daar is wel by my ‘n hunkering om daar te wees om dieselfde fotos te kan neem. Noudat Abrie weer dink – dit klink soos rasionalisasie – ja daar is ‘n strepie en ‘n kolletjie!!

        Liked by 1 person

    1. Nee Paul.Ons is veilg in ‘n toe motor en in die wiltuine kom die diere soms baie naby,want hulle raak gewoond aan voertuie.Verder gebruik ek ‘n lang lens.Daar is natuurlik gevalle waar probleme ontstaan,maar dis gewoonlik wanneer mense nie by die boskode hou nie!

      Liked by 1 person

      1. I should have guessed,because of your photo’s…silly me!!Anyway,nowadays people are moving around so much,that you never know if they are on business trips, holiday or at home.😝😄

        Liked by 1 person

      2. Thank you. Unfortunately it is happening everywhere. In Africa, in Bangladesh, belgium, everywhere. I believe… I don’t know what I believe any more, but I think the rabid dogs have to be stopped. Or we will all be erased. Anyway. Have a nice sunday Douglas. (It is Douglas, or did I just dream that?) Tot ziens. Brian

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s