Klip,klipperig,klipperigste!

Rotsformasies waarvan die skoonheid die asem wegslaan,is oral in Namibië sigbaar.Die volgende foto’s het ek in Damaraland geneem.

_MG_0225_edited-1

_MG_0209_edited-1_MG_0212_edited-1_MG_0213_MG_0266_edited-1_MG_0276_MG_0274_edited-1_MG_0260_edited-1_MG_0271_edited-1_MG_0300_edited-1_MG_0299_edited-1_MG_0311_edited-1

51 Replies to “Klip,klipperig,klipperigste!”

        1. Snaaks,ons het vanaand dieselfde gesê oor burgeroorlog,veral in Zim…die tyd is ryp.Voor ons ons polse sny,kom ons geniet die natuur en alles wat mooi is.Dankie vir jou kompliment oor my foto’s!

          Like

        2. Ons was nog nooit in Namibia nie. Nie ek nie. En my man sal die geologie geniet want dit was een van sy hoofvakke. Jy sal vir ons n reis moet uitwerk waar ons n 4*4*huur op die lughawe 😊

          Liked by 1 person

        3. Die geologie is fantasties!Gelukkig kan mens ten volle toegeruste 4×4’s huur in Windhoek,maar jy moet huiswerk doen voor jy gaan waar ons gaan.Ons gebruik liewer ‘n gids…off the beaten track.Die gewone toeristeroetes kan jy maklik self doen.

          Liked by 1 person

  1. Jou fotos het my nou honger gemaak. Die eerste een lyk soos ‘n sjokolade muffin en die res laat my dink aan “chocolate flake”. Mense verdien nie hierdie skoonheid nie, maar ek bly darem dankbaar vir jou fotos.

    Liked by 1 person

    1. Jy is reg,die klippe lyk soos sjokoladeblokkies!
      Vir elke aaklige persoon is daar darem duisende goeie wesens onder ons.Mens raak net so ongelukkig oor al die lelike dinge,dat mens vergeet van die mooi.

      Liked by 1 person

  2. Dit mooie land heb ik altijd willen bezoeken.
    Door ziekte zal dit nooit meer kunnen
    Maar gelukkig zijn er dan jou foto’s daar geniet ik van en dan vergeet ik alles.

    Liked by 1 person

    1. Jammer om te hoor van jou siekte,Frans,maar ek is bly ek kan jou vreugde verskaf met my foto’s.As jy teruglees op my blogs,is daar baie oor Namibië wat jy kan kyk en geniet.

      Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +