Hoe om nie…

teen ‘n sandduin af te gly nie!

IMG_0150
Sagte begin…
IMG_0151
Oeps …dinge begin lol!
IMG_0152
Applous vir die finale!
Advertisements

51 thoughts on “Hoe om nie…”

  1. Ek sien hy glimlag darem op die laaste foto (of miskien is dit ‘n onwillekeurige grynslag!). Dit herinner my aan ‘n kamp op Mooihawens Bettiesbaai. Daar is ‘n baie hoΓ© seeduin – die afgaan is heerlik – die harde werk is die terugklim na bo om weer te gaan

    Liked by 1 person

  2. Ek kan onthou dat ons toerleier ouens gedaag het om die duin te ry. Nie een het nie, almal was skrikkerig. Die toerleier was n jonge man. Hy het n stuk plywood uit bus gehaal en vir ons gewys hoe dit gedoen word. Mens moet maar van avontuur hou om so-iets te doen.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s