Hoe om nie…

teen ‘n sandduin af te gly nie!

IMG_0150
Sagte begin…
IMG_0151
Oeps …dinge begin lol!
IMG_0152
Applous vir die finale!

51 Replies to “Hoe om nie…”

  1. Ek sien hy glimlag darem op die laaste foto (of miskien is dit ‘n onwillekeurige grynslag!). Dit herinner my aan ‘n kamp op Mooihawens Bettiesbaai. Daar is ‘n baie hoé seeduin – die afgaan is heerlik – die harde werk is die terugklim na bo om weer te gaan

    Liked by 1 person

  2. Ek kan onthou dat ons toerleier ouens gedaag het om die duin te ry. Nie een het nie, almal was skrikkerig. Die toerleier was n jonge man. Hy het n stuk plywood uit bus gehaal en vir ons gewys hoe dit gedoen word. Mens moet maar van avontuur hou om so-iets te doen.

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +