Augustusmaand…

is vir my die mees besondere maand van die jaar.Wanneer die klomp windorreltjies(windchimes vir diegene wat nie die woord ken nie)onder die lapa se dak,vrolike liedjies op verskillende toonhoogtes begin uitkletter,weet ek...die maand van wind is hier! Tydens die wintermaande,is ons tóé onder 'n rookkombers van natuurlike veldbrande,gestigte veldbrande,uitlaatgasse van fabrieke en motors,rook van steenkoolvure …

Rek en strek

Hy sit heerlik in die oggendsonnetjie die omgewing en bespied.Sy litte is nog effens koud van die nag se ysige aanslag,maar netnou is hy reg vir aksie! Bruinarend...Wahlberg's Eagle...Aqiula wahlbergi

Nog woestynbewonertjies

Mens wonder dikwels of voëls ook in die woestyn voorkom.Wel,tot my verbasing vind ons die volgende veervolkies ook op ons woestynuitstappie: Die Woestynspekvreter (Tractrac Chat)woon op die duine en gruisvlaktes van die Namib.Dié parmantige klein voëltjies raak heel mak naby mense en kan redelik maklik gefotografeer word as mens net vinnig genoeg is! Hierdie enetjie …

‘n Heerlike dag…

op 'n bootvaart in Walvisbaaihawe...Deel 2 Dolfyne word ook opgemerk,maar dis onmoontlik om foto's van hulle te neem.Na die tyd kry almal 'n doppie sjampanje,heerlike vars oesters,(daar in die baai gekweek)en verskeie vingerhappies. Dis die geld en moeite werd om hierdie vieruurlange toer in die baai te onderneem!