Nog woestynbewonertjies

Mens wonder dikwels of voëls ook in die woestyn voorkom.Wel,tot my verbasing vind ons die volgende veervolkies ook op ons woestynuitstappie:

IMG_0740_edited-1Die Woestynspekvreter (Tractrac Chat)woon op die duine en gruisvlaktes van die Namib.Dié parmantige klein voëltjies raak heel mak naby mense en kan redelik maklik gefotografeer word as mens net vinnig genoeg is!

IMG_0780_edited-1Hierdie enetjie het gefladdervlieg op dieselfde plek,toe kon ek hom vasvang met my lens.

IMG_0825_edited-1Hierdie knapie lyk baie soos die spekvreter,maar dis ‘n Namiblewerik.(Gray’s Lark)

IMG_0862_edited-1Ek is gek oor verkleurmannetjies,dus plaas ek nog ‘n paar aksiefoto’s.

IMG_0874_edited-1

IMG_0881_edited-1

IMG_0875_edited-1

Die interessantste en mooiste van al die woestyndiertjies,is die Palmatogeitjie (Palmato Ghecko).

IMG_0701_edited-1Hierdie diertjie is heel deurskynend en mens kan sy ingewande van buite af sien,selfs die eiertjies,wanneer die wyfie dragtig is!Let op die gewebde toontjies,om makliker op die sand te beweeg._B0O3017Hulle is nagdiere en die son is dodelik.Net ‘n paar sekondes sonlig kan hul einde beteken! As jy een uitgrawe om te besigtig,moet hy heeltyd in skaduwee gehou word._B0O3014Hy beskik nie oor ooglede nie en moet sy ogies lek om dit skoon en vogtig te hou.

(Laaste twee foto’s geneem deur manlief)

Hierdie pos is spesiaal vir Thomas Pannenkoek,wat eerder die natuur,as lelike skepe in ‘n hawe, wil sien…LOL!

 

 

 

55 Replies to “Nog woestynbewonertjies”

  1. Ek sê dit weer. Eendag as ek groot is wil ek ook sulke fotos kan neem. Oor 35 dae is dit ons beurt om Namibië en Botswana te toer, dan gaan ek ‘n bietjie oefen

    Liked by 2 people

    1. Oe,jy gaan dit vreeslik geniet.Jy sal sien dis maklik om sulke foto’s te neem,want jy is by die diere…mmm…miskien so bietjie oefen om dit skerp te kry en onthou,jy moet bereid wees om op jou maag in die sand rond te kruip!

      Liked by 1 person

  2. Ag die geitjie is te deirbaar. Weet jy elke keer as ek een sien wens ek dit wil my troetel dier word… hoe kan mense vir iets so cuuuute gril… en die goetjies kan nie eers mense seer maak nie, so ek verstaan nie hoe mense bang is vir die klein engeltjies is nie

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +