Rek en strek

Hy sit heerlik in die oggendsonnetjie die omgewing en bespied.Sy litte is nog effens koud van die nag se ysige aanslag,maar netnou is hy reg vir aksie!

IMG_5982_edited-1
Word eers bietjie warm
IMG_5989_edited-1
Trap-trap om bietjie die bloedsomloop aan te help.
IMG_5993_edited-1
Strek eers die linkervlerk om seker te maak dis nie afgevries nie.
IMG_5992_edited-1
Altwee vlerke word getoets of hulle nog in goeie werkende toestand is.
IMG_5991_edited-1
Lig die stert en doen balanseeroefening.
IMG_5990_edited-1
Een,twee,drie….
IMG_6006
Daar gaan hy!

Bruinarend…Wahlberg’s Eagle…Aqiula wahlbergi

Advertisements

50 thoughts on “Rek en strek”

    1. Hierdie foto’s is in die Kgalagadi Oorgrenspark geneem in Meimaand.Dit kan erg koud raak in hierdie semi-woestyngebied,maar ook verskriklik warm in die somer…40 grade en meer!
      Baie dankie vir jou besoek hier op my blog,Gerrit.

      Like

  1. In my nuutste griffel skryf ek onder andere oor boot camp. Die instrukteur was erg op losmaak so ek het onmiddelik geglimlag toe ek die fotos sien. Hierdie is natuurlik ‘n puik reeks wat ‘n treffer in enige natuurlewe tydskrif sou wees. Wel gedaan.

    Liked by 1 person

    1. Dis kostelik om voëls dop te hou in die vroegmôre koue.Party is onherkenbaar groot soos die vere opgepof is.Ander sit op een been,voetjie ingetrek in die vere…ruil kort- kort pote om.Soms is die koppe onder die vlerke…dis wat natuur so besonders maak.
      Dankie vir die kompliment,Abrie.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s