Rek en strek

Hy sit heerlik in die oggendsonnetjie die omgewing en bespied.Sy litte is nog effens koud van die nag se ysige aanslag,maar netnou is hy reg vir aksie!

IMG_5982_edited-1
Word eers bietjie warm
IMG_5989_edited-1
Trap-trap om bietjie die bloedsomloop aan te help.
IMG_5993_edited-1
Strek eers die linkervlerk om seker te maak dis nie afgevries nie.
IMG_5992_edited-1
Altwee vlerke word getoets of hulle nog in goeie werkende toestand is.
IMG_5991_edited-1
Lig die stert en doen balanseeroefening.
IMG_5990_edited-1
Een,twee,drie….
IMG_6006
Daar gaan hy!

Bruinarend…Wahlberg’s Eagle…Aqiula wahlbergi

50 Replies to “Rek en strek”

    1. Hierdie foto’s is in die Kgalagadi Oorgrenspark geneem in Meimaand.Dit kan erg koud raak in hierdie semi-woestyngebied,maar ook verskriklik warm in die somer…40 grade en meer!
      Baie dankie vir jou besoek hier op my blog,Gerrit.

      Like

  1. awesome, awesome awesome! I rarely manage to get more than the tail feathers in the viewfinder when these spectacular creatures spot my camera…

    Liked by 2 people

  2. In my nuutste griffel skryf ek onder andere oor boot camp. Die instrukteur was erg op losmaak so ek het onmiddelik geglimlag toe ek die fotos sien. Hierdie is natuurlik ‘n puik reeks wat ‘n treffer in enige natuurlewe tydskrif sou wees. Wel gedaan.

    Liked by 1 person

    1. Dis kostelik om voëls dop te hou in die vroegmôre koue.Party is onherkenbaar groot soos die vere opgepof is.Ander sit op een been,voetjie ingetrek in die vere…ruil kort- kort pote om.Soms is die koppe onder die vlerke…dis wat natuur so besonders maak.
      Dankie vir die kompliment,Abrie.

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +