'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Ag ek vrek oor die ou paartjies so bymekaar, maar die tiptolle … erm, is dit ‘n goeie idee om op ‘n tak so reg onder jou maatjie te sit?
LikeLiked by 1 person
Netnou is daar huismoles!😝
LikeLiked by 1 person
bwahaha Hester
LikeLiked by 2 people
😀
LikeLiked by 1 person
Wat een mooie serie, de laatste vind ik heel erg mooi.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Gerrit.
LikeLike
Wonder of iemand ooit boek gehou het van hoe die name ontstaan het.Daai Aasvoel lyk vir my glad nie of hy ‘n wit rug het nie……. of kyk ek skeel.
LikeLiked by 1 person
Hy het ‘n spierwit kruis,wat net sigbaar is wanneer sy vlerke oopgesprei is.Dankie vir inloer,Monica.
LikeLike
weer mooie foto’s
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
😊
LikeLiked by 1 person
Ai, jy neem, soos gewoonlik, sulke mooi foto´s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Danie!
LikeLike
Wat een bijzondere soorten schotel je ons weer voor.
Dit is voor ons ver weg van jou woonomgeving heel mooi om te zien.
Complimenten Dina.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Eveline.
LikeLike
Ek hou die meeste van die eerste en tweede laaste een
LikeLiked by 1 person
Dankie,Tina.
LikeLiked by 1 person
Verruklik! Die breëkoparend lyk vir my soos ‘n ridder so reg uit die heraldiek uit.
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n ongelooflike mooi arend,Frannie.Jammer ek kon nie ‘n mooi nabyskoot van hom kry nie.
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, die blou lug is ongelooflik.
LikeLiked by 1 person
Ek is altyd so verheug as die lug blou is.Ongelukkig was die lug lelik in die foto van die Breëkoparend.Baie dankie Linda.
LikeLiked by 1 person
wondermooie beelden van deze prachtige vogels, perdebytjie!
het is alsof ze speciaal voor jou poseren! 🙂
fijn weekend,
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Neusie.Heerlike naweek vir jou ook!
LikeLike
Die rooiborslaksman bly n juweel ne!
LikeLiked by 1 person
Beslis,Dries…maar ook moeilik om af te neem,want die knapie sit nooit stil nie!Op hierdie foto het hy koud gekry en bietjie gesit om te ontdooi in die wintersonnetjie.😄
LikeLiked by 1 person
Dat zijn heel mooie foto’s!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Joke.
LikeLiked by 1 person
mooie fotoreeks
LikeLiked by 1 person
pragtig!!! die Breekoparend is so statig…vreemde naam. ek hou meer van die Engels, dit pas vir my beter en daar is die Rooiborslaksman weer!!! dankie Angeltjie
LikeLiked by 1 person
Dankie Hanneliese.Dis eintlik breëkoparend…van die kant af kan mens sien hoe breed sy kop is.Perdeby probeer om te edit,maar die editfunksie wil nie laai nie.😝😝
LikeLiked by 1 person
ooo ok 😉
LikeLiked by 1 person
Dat moet indrukwekkend zijn als je die allemaal in vrijheid kan waarnemen
LikeLiked by 1 person
Dit is heerlik om hierdie voëls in die natuur te sien.Dankie vir inloer hier op my blog.
LikeLike
What an amazing series, lovely captures! 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you very much for visiting my blog!
LikeLiked by 1 person
Prachtige vogels en foto’s. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir inloer Hanneke.
LikeLike