Suikerbekkies…

is piepklein voëltjies wat nooit lank stilsit nie.Dis ontsettend moeilik om hulle te fotografeer,want hulle beweeg heeltyd van blom tot blom om nektar uit te suig.Hulle is dikwels baie veglustig en verjaag ander voëls.

Mannetjies en wyfies verskil heelwat.Die mannetjies het gewoonlik blink helderkleurige vere,terwyl wyfies valerig vertoon.

img_2308_edited-1
Maricosuikerbekkie(mannetjie)/Marico Sunbird(male)
IMG_2299
Maricosuikerbekkiemannetjie se verekleed is hier duidelik sigbaar. Swart of roetgrys pens,smal violetblou borsband en daar bokant ‘n breër persmaroen band.Die boonste vere is groen.
img_2293_edited-1
Maricosuikerbekkie hop na die volgende blommetjie.
IMG_2286_edited-1
Ek plaas weer hierdie foto van ‘n witpenssuikerbekkiemannetjie/White-bellied Sunbird(male),ter aanvulling van die beskrywing.Dit het ‘n blink groen rug,kop en bors,pers borsband en wit pens.
img_2377_edited-1
Witpenssuikerbekkie(mannetjie)/White-bellied Sunbird(male)
img_2397_edited-1
Witpenssuikerbekkie(wyfie)/White-bellied Sunbird(female).Let op die lang tongetjie,waarmee nektar opgeslurp word.

 

Advertisements

44 thoughts on “Suikerbekkies…”

  1. Blousuikerbekkie Bloukeelsuikerbekkie Bloukruissuikerbekkie
    Bronssuikerbekkie Geelpenssuikerbekkie Grootrooibandsuikerbekkie
    Gryssuikerbekkie Kleinrooibandsuikerbekkie Kopersuikerbekkie
    Kortbeksuikerbekkie Maricosuikerbekkie Miombo rooibandsuikerbekkie
    Namakwasuikerbekkie Olyfsuikerbekkie Oranjeborssuikerbekkie
    Purperbandsuikerbekkie Rooiborssuikerbekkie Rooikeelsuikerbekkie
    Swartsuikerbekkie Swartpenssuikerbekkie Witpenssuikerbekkie

    Sjoe maar daar is baie!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s