Hand voor jou mond
sê die hoender vir die hond..
as jy gaap as jy gaap
sê die hen vir die aap!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Hand voor jou mond
sê die hoender vir die hond..
as jy gaap as jy gaap
sê die hen vir die aap!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Fassinerend! Die een hier heelonder lyk asof hy (sy?) die “mondjie baie wyd oopmaak”, soos my tandarts altyd versoek, en gevaar loop om sy kakebeenskarniere te beskadig. Puik fotos.
LikeLiked by 1 person
‘n Tandarts sal lekker aan daardie tande kan werk!😜Dankie vir inloer,Hester.
LikeLiked by 1 person
Mocht ik zo’n dier met opengesperde muil ontmoeten, ik doe het in mijn broek van schrik !
LikeLiked by 1 person
Haha,liewer nie,Paul,veral nie as jy saam met mense in ‘n voertuig daarby sit nie!
LikeLiked by 2 people
Ik geef dan gewoon de schuld aan mijn buurman!
LikeLiked by 2 people
Jy het ook ‘n antwoord op alles!😄
LikeLiked by 1 person
Was dat maar waar…
LikeLiked by 1 person
😂
LikeLike
Ha ha, dis beslis wat meer mense sal doen.
LikeLiked by 2 people
Gaap is aansteeklik!! Lekker gaap hulle….. en sowaar as wraggies hier sit ek en gaap saam.
LikeLiked by 1 person
Ek wonder hoekom is gaap aansteeklik…ek gaap ook nou!
LikeLiked by 1 person
En as my voete nie so groot was nie het hy my ingesluk 😊
LikeLiked by 1 person
Hahaa!😄
LikeLike
Dina jy moet versigtig wees om nie per ongeluk ‘n gapende katlid ‘n aap te noem want dan gaan hy jou soos skaaptjops hanteer. puik fotos
LikeLiked by 1 person
Jinne Abrie,ek het nie eers daaraan gedink nie..lol!Netnou kla hierdie katte my aan!!😄
LikeLiked by 1 person
Die gaan niet op tijd slapen! Prachtige foto’s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Joke.
LikeLiked by 1 person
This much have been very early morning! 🙂
LikeLiked by 1 person
The lioness was early in the morning.I cought her in golden light.The leopard was during late afternoon after sleeping during the heat of the day.Thanks for visiting!
LikeLiked by 1 person
Eish Ek het my voorgeneem om nie te gaap … 2 keer sê ek jou
Mooi foto’s
LikeLiked by 1 person
Haha,dankie Tina…gaaap!
LikeLiked by 1 person
Neeeeeeeeee
LikeLiked by 1 person
Ik word er slaperig van … Mooie serie van al die ‘muilen’ ..
LikeLiked by 1 person
Dankie Gerrit.😴
LikeLike
Pragtige fotos, veral die leeu-weifie, daardie lig is ongeloofli!
Ek hou van die gedig en thema, mooi gedaan.
LikeLike
Die oggendstond het goud in die mond…dis die tyd wanneer mens die mooiste foto’s neem!Dankie Linda.
LikeLiked by 1 person
Ek bespeur geen teken van mangelontsteking nie 😉
Pragtige fotos, Dina. Daai tande!
LikeLiked by 1 person
Haha,😂en die tande lyk darem ook gesond!Dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Sjoe hul gaap darem so diep uit hul kele uit. Dis die mooiste fotos. Sjoe kannie ophou kyk nie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Ineke!
LikeLiked by 1 person
Mooie diepte opnames hahaha
LikeLiked by 1 person
Die dokters moet so foto op sy spreekkamer se muur sit so as die dokter sê AAAA dan kan hulle sien hoe dit gedoen moet word. mens kan sien hulle eet nie hondekos nie, hulle tande is mooi skoon 😉
LikeLiked by 1 person
Hehe,dis ‘n briljante idee!
LikeLike
Dina dit is ongelooflike mooi diere en die fotos is onbeskryflik!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir inloer!
LikeLike
Ik ga spontaan meegapen ……….
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Gapende groete,Rob!
LikeLiked by 1 person
Ik heb eens even goed gekeken. De leeuw heeft gisteren een wildebeest gegeten en de luipaard heeft een vastendag gehad. Ik hoor de echo in zijn maag.
LikeLiked by 1 person
Goed gesien,Eveline!Baie skerp!😂
LikeLike
Wat maak jij toch schitterende natuurfoto’s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Marylou 😄
LikeLike
En over een stinkende adem hebben we het nog niet gehad.
LikeLiked by 1 person
Haha!
LikeLike