Kolkatjies

Hierdie kleingoed is drie maande oud en alreeds so goed aangepas.Om so ‘n dikstam Maroelaboom te klim,is al ‘n groot prestasie.Om af te gaan,is ook ‘n hele proses en kietsie moet mooi beplan om nie na benede te stort nie!

img_7800_edited-1img_7807_edited-1img_7810_edited-1img_7812_edited-1img_7814_edited-2img_7816_edited-1img_7844_edited-1

Die ander enetjie sit hoog in ‘n hardekoolboom,besig om te vreet aan ‘n rooibokram(Impala),wat deur sy mammie gevang is!

55 Replies to “Kolkatjies”

    1. Dis een van ons pragtige bosveldbome,Eveline.Dis bekend as ‘n Maroelaboom,dra ronde vrugte wat veral deur diere geëet word en ook gebruik word om die bekende drankie,Amarula,mee te maak.Dis kenmerkende groot bome met dik stamme en takke en mens kry manlike en vroulike bome.Die vroulike bome dra die vrugte.

      Liked by 1 person

  1. Die Nederlandse voorgeskrewe boek Koning van Katoren het verskeie onskuldige woorde gehad wat in Afrikaans met tye tot konsternasie gelei het!
    Die foto onder die geskrewe gedeelte is wat komposisie aanbetref vir my die mooiste maar die afgbreekte tak biede inderdaat leuke kykgenot. Ek natuurlik nog nooit ‘n luiperd afgeneem nie en sou bereid wees om een af te neem al ken hy nie klassieke musiek nie (i.e. al is die komposisie nie reg nie). Dit herinner my nou weer daaraan dat ek eintlik nie van jou hou nie 🙂

    Liked by 1 person

    1. Janee Abrie,van ons onskuldige woorde is weer liederlik in Nederlands!Tog interessant hoe betekenisse so ‘n ommeswaai kon maak na iets heel anders.Ek weet jy hou nie van my nie…die gevoel is wederkerig😝😝😂

      Liked by 1 person

        1. Ja,dis altyd ‘n probleem!Jy neem sulke pragfoto’s van dinge daar in jou geweste…daar sal ek nou weer nooit kom nie…dus geniet ek dit maar hier op die blogs!

          Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +