Perdeby…

gaan vir ‘n rukkie haar vlerke sprei.Intussen los ek ‘n paar foto’s om aan te kou,tot ons weer sien!

img_2548_edited-1

img_2569_edited-1img_2560_edited-1

Advertisements

50 thoughts on “Perdeby…”

  1. Vlerke sprei? Dina wat gaan die wesp nou uitbroei? Sal maar aan die boombas kou, my steak kan medium was maar nie my vlakvarkspaarrib nie. En ek hou nie daarvan dat my so bykom nie – al weer fotos van daardie ongedierte wat ek nog nie afgeneem het nie 🙂

    Liked by 2 people

  2. Pragtige foto van luiperd wat die boom so liefderyk omhels en hoe het ek nou net nie al jou foto’s en vertellings van jou geheime sending geniet nie, baie dankie Angeltjie. Ek het ‘n paar dae verlof en tyd om heerlik op jou blog rond te dwaal en te snuffel. Ek leef my in, in al julle avonture en vind so aanklank by als wat julle meemaak. Na so ‘n tyd van leef in en met die natuur, voel julle seker soo volvuld(seker ‘n vieslike anglisisme maar klink vir my reg) en bevredigend!? Voorwaar ‘n voorreg en benydenswaardig. In die Grootsheid van die natuur kan mens nie anders as om te besef daar is iets Groter as onsself, wat iewers net kopskud vir die mensdom se kleinlikheid en gebrek aan begrip dat ons almal deel vorm van ‘n sirkel en een is. Baie dankie vir die deel Angeljie, jy laat my broos voel vanmore ❤

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s