gaan vir ‘n rukkie haar vlerke sprei.Intussen los ek ‘n paar foto’s om aan te kou,tot ons weer sien!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
gaan vir ‘n rukkie haar vlerke sprei.Intussen los ek ‘n paar foto’s om aan te kou,tot ons weer sien!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Vlerke sprei? Dina wat gaan die wesp nou uitbroei? Sal maar aan die boombas kou, my steak kan medium was maar nie my vlakvarkspaarrib nie. En ek hou nie daarvan dat my so bykom nie – al weer fotos van daardie ongedierte wat ek nog nie afgeneem het nie 🙂
LikeLiked by 2 people
Lol,Abrie…die perdeby is terug!Sal in die volgende dae my geheime uitlap!Tot dan…zoemende groete.
LikeLiked by 1 person
Veilig vlieg, ‘Bytjie!
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie…ek is darem weer terug!
LikeLiked by 1 person
ohhh .. dit zijn weer unieke beelden, perdebytjie!
tot gauw, eh! 🙂
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Neusie…ek is darem weer terug en sal baie nuus met julle deel!
LikeLike
Mooie foto’s
Rukkie haar vlerke sprei dat is een moeilijk zinnetje voor mij
Ga je even weg ? Geniet er dan van
LikeLiked by 1 person
Jy het heeltemal reg geraai,Merel.Ek is weer terug en sal aanstons bietjie meer vertel.
LikeLike
Vlerke sprei=vlerke word oopgemaak om te vlieg.
Rukkie=’n kort tydperk.
Ek hoop dis nou duideliker,Merel.
LikeLike
Dank je wel Dina voor de uitleg
Fijne dag
LikeLiked by 1 person
Fantastic photos Dina~~
LikeLiked by 1 person
Thank you very much,Jet!
LikeLiked by 1 person
Knap ,fantastisch knappe foto’s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,ek waardeer jou mooi woorde!
LikeLike
Veilige reis!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries!Ek is darem nou terug en sal bietjie blog oor my wedervaringe.
LikeLiked by 1 person
Ons sien uit daarna!
LikeLiked by 1 person
was dit ontbijt of lunch?
LikeLiked by 1 person
Bbbrunch!
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s en geniet watewwer dit is wat jy doen!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Maree!Ek is darem veilig terug en sal later bietjie vertel.
LikeLike
Geniet elke oomblik!
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie!Ek is darem weer terug.Nou moet ek inhaal om te hoor wat met al my blogvriende gebeur het!
LikeLiked by 1 person
Lekker vakansie hou. bring vir ons nog sulke fotos saam!
LikeLiked by 1 person
Dankie Spokie…ddie stories kom binnekort!
LikeLike
Jammer ek antwoord nou eers…was op ‘n geheime sending!😜
LikeLike
Ga je op vakantie, fijne tijd gewenst met mooie foto’s
LikeLiked by 1 person
Dankie Hillechien…ek is weer terug en sal binnekort my geheime met julle deel!
LikeLike
Wat een foto,s!
Echt geweldig om te zien.
Ik hoop dat je iets heel leuks gaat doen. Goede reis en tot gauw.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die mooi woorde ,Eveline!
LikeLike
Baie mooi foto’s. Geniet daardie vlerke….
LikeLiked by 1 person
Dankie…ek is terug en laat weet binnekort waar ek was.
LikeLiked by 1 person
Veilig reis en laat die kameras kliek !
Geniet!
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina…die kamera het gekliek en gekliek!Binnekort sal ek bietjie blog.
LikeLiked by 1 person
Welkom tuis. Wag in spanning
LikeLiked by 1 person
Wonder mooie foto’s
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Joke!
LikeLiked by 1 person
Vlieg hoog, bytjie. Ons sien uit na jou nuwe fotos
LikeLiked by 1 person
Ek is terug Wolfie en sal binnekort my geheime uitlap!
LikeLike
Wünsche ein gutes Wochenende liebe Grüße Gislinde
LikeLiked by 1 person
Danke schön,Gieslinde!
LikeLike
Pragtige fotos, ongelooflike mooi lig!
Geniet dit ♥
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Linda!
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto van dit mooie dier.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Frans!
LikeLike
Danke wünsche einen schönen Tag lieber Gruß Gislinde
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto van luiperd wat die boom so liefderyk omhels en hoe het ek nou net nie al jou foto’s en vertellings van jou geheime sending geniet nie, baie dankie Angeltjie. Ek het ‘n paar dae verlof en tyd om heerlik op jou blog rond te dwaal en te snuffel. Ek leef my in, in al julle avonture en vind so aanklank by als wat julle meemaak. Na so ‘n tyd van leef in en met die natuur, voel julle seker soo volvuld(seker ‘n vieslike anglisisme maar klink vir my reg) en bevredigend!? Voorwaar ‘n voorreg en benydenswaardig. In die Grootsheid van die natuur kan mens nie anders as om te besef daar is iets Groter as onsself, wat iewers net kopskud vir die mensdom se kleinlikheid en gebrek aan begrip dat ons almal deel vorm van ‘n sirkel en een is. Baie dankie vir die deel Angeljie, jy laat my broos voel vanmore ❤
LikeLiked by 1 person
Sjoe Hanneliese,ek wens ons kon mekaar ontmoet.Ek is seker ons sal sonder ophou praat oor die mooi lewe om ons.Klink of ons op dieselfde golflengte is.Baie dankie vir al jou mooi woorde.Ek waardeer dit baie!
LikeLiked by 1 person
Dankie aan jou en my plesier!!
LikeLiked by 1 person