Tien dae…

sewe kampplekke:

img_7873_edited-1
Hoanibrivier.
img_7988_edited-1
Modarub,naby Presidentswatergat.
img_8053_edited-1
Naby Okongwe Watergat.Hier was dit rof,warm,winderig en die leeus het rondom ons gebrul!Kyk hoe het ons kampstoele omgewaai!
img_8047_edited-1
Okongwe..hier water geskep en agter die sinkdammetjie gewas in ons naakte pakkies!Eers later gesien dat die leeuman se versteekte kamera by die watergat,ons dalk kon afneem…lol!
img_8094_edited-1
Oewer van die Khumibrivier by die mooiste Mopanieboom!
img_8091_edited-1
Khumib…hier het die bye ons toegesak,want die droogte laat hulle gou water ruik.Ek moes myself in die tent toezip,toe ek wou was!
img_8298_edited-1
Hartmanvallei…drie dae hier gebly en pragtige foto’s geneem!
img_8382_edited-1
Lekkerste kampplek op die Kunenerivier by Camp Sincro.Eerste stort in nege dae!
img_8442_edited-1
Huarusibrivier…in die nag het Hartmansebras verby ons tent gehardloop.
img_8456_edited-1
Hobaterekampplek naby westelike hek van Etosha.Luuks hoor…kyk die toilet en storthuisies daaragter…heerlike lugreeling so tussen die sparretjies deur!Links in die boom is’n emmer om brand te blus.
img_8018_edited-1
Die binnewerke van luukse verblyf…netjiese slaaprolle,kleresak wat dien as bedkassie en badkamergeriewe regs aan die tent.Toiletgeriewe…graaf en bos of klip,so ver as moontlik van die tent af!

 

 

40 Replies to “Tien dae…”

    1. Geen probleem,Paul…leeus sal jou nie sommer uit ‘n tent kom haal nie.Hulle is wel nuuskierig en as jy hul spasie respekteer en nie onnodige risiko’s neem nie,is jy veilig.Natuurlik nie buite rondloop in die donker of dink jy kan na hulle toe stap vir ‘n selfie nie…dan is jy brekfis!

      Liked by 2 people

  1. Dit LYK so lekker en daai tentjie kan seker heerlike stories vertel, maar ek is nie braaf genoeg om my slaapkamer met leeus en sebras te deel nie. Ek het nou lekker gelag vir die leeuman se kamera-storie 😀

    Liked by 1 person

  2. Het jul 2 in een tentjie geslaap? Daardie idee dat die bye jou water wil deel klink nie juis plesierig nie. Die wêreld daar is darem die moeite werd om te kan kamp. Ek sou maar liewer in die jeep slaap as die leeus so naby kom. Daardie toilet geriewe klink maar primatief maar hoe kan mens anders.

    Liked by 1 person

    1. Ja ek en manlief het dit heel maklik gedoen…dis net die opstaan van die grond af,wat soms moeilik raak.Die toiletgebruik is maar ‘n ander kuns,wat mens naderhand goed baasraak!😂

      Like

  3. Wat een machtig mooie kampeerplekken hebben jullie gevonden.
    Vooral de foto met de blusemmer is schitterend. Wat een plek.
    Leeuwen zijn dus net zo nieuwsgierig als huiskatten. Die onderzoeken ook alles wat nieuw is.
    Jij kunt wel zeggen dat ze je niet zomaar uit de tent halen maar ik denk niet dat ik erg rustig zou slapen met een troep leeuwen in de buurt.
    Jullie zijn echte avonturiers.

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +