Die ou grotes..

stap deur die Dubispoort,waar die Ganamubrivier in die Hoanib invloei.Dit gebeur natuurlik net wanneer daar groot reën val.Andersins is die rivierbeddings droog.

Ons het bo-op ‘n berg gesit toe hierdie troppie aangestap kom.

img_8346_edited-1
Daar kom hulle aan!
img_8351_edited-1
Lyk stadig,maar in werklikheid beweeg hulle vinnig.
img_8355_edited-1
Eers sien mens net vyf…hulle val netjies in ‘n ry.
img_8357_edited-1
Nader die poort.
img_8359_edited-1
Amper in die poort.Teen hierdie tyd val ek amper van ‘n rots af,van pure opgewondenheid!
img_8362_edited-1
Skielik is hulle sigbaar…twee kleingoed!
img_8363_edited-1
Nou sommer naby en in die poort.

64 Replies to “Die ou grotes..”

      1. Ek kan dit goed verstaan. In die Kruger het ek soort goudkoors nee erger leeukoors gekry toe ek daar ‘n tak in my pad was vanwaar ek in die kar gesit en die leeu nie kon afneem. Ek het uitgeklim (maar is gou deur die ander mense teruggeskreeu). Die olifante sou een van die beste dae in my lewe ook gewees het.

        Liked by 1 person

  1. Supermooi. Jy het rede gehad om opgewonde te raak. Het die moedertjies hulle kleintjies weggesteek terwyl hulle oor die vlaktes gestap het of was hulle net te klein om raak te sien in die grotes se skaduwee?

    Liked by 1 person

  2. la photo n° 1 et 7 sont magnifiques ! très beau cadrage, le format carré est une bonne idée je trouve. le rocher à gauche casse agréablement la symétrie. bravo

    Liked by 1 person

  3. Oh! Wat een geweldige waarneming!
    Ik kan me zo goed indenken dat je zat te springen!
    Hoe statig stappen ze daar. Gaat het richting rivier?
    Ik heb gegoogeld en kan alleen Hoanib vinden ,over dubispoort vind ik niks maar ik neem aan dat het een opening in een bergketen is.
    Wat een prachtige reis hebben jullie gemaakt.

    Liked by 1 person

    1. Hulle stap in die rivier self,Eveline.Al die riviere loop onder die sand en wys slegs water wanneer dit reën.Dis moeilik om te verstaan as mens dit nie self sien en beleef nie.Die poort sal nie op google wees nie,want hierdie plek is nog redelik ongerep en nie maklik bereikbaar deur baie mense nie.Dis ‘n opening tussen twee berge,waar een rivier in ‘n ander een inloop…weereens slegs wanneer dit reën.Die olifante grawe gate in die sand,wanneer hulle water soek.Daar is egter ook drinkplekke vir hulle aangelê deur Natuurbewaring.

      Liked by 1 person

      1. Dank je wel voor je reactie Dina. Nu begrijp ik het, het is de droge bedding van de rivier.
        Wat een onherbergzaam gebied en toch is er water onder de grond. In hun wijsheid weten de olifanten die te vinden maar het is een geruststelling dat er ook drinkplaatsen zijn.
        Hadden jullie voor al die dagen drinkwater meegenomen?

        Liked by 1 person

        1. Ja ons het al ons drinkwater en waswater saamgeneem.Mens moet baie goed voorbereid wees,want jy kan groot moeilikheid kry as die motor breek of iets.Daar kom min mense,dus is hulp nie net om die draai nie.Ons het darem ‘n satellietfoon ook altyd byderhand.

          Liked by 1 person

  4. Fantastic photos of the elephant herd, Dina. And great to see the calves when they got closer! How fun that we both did elephant posts today. Elephants on the mind. A delightful post Dina, thank you.

    Liked by 1 person

  5. Wow – you are indeed privileged to have been the witness of these extraordinary creatures. You have captured the spirit perfectly and have shared and shown me something I have little likelihood of ever being able to see with my own eyes… thank you!

    Liked by 1 person

    1. I am so glad that I could share this!I realize that not many people will ever have the privilege to see these majestic creatures, like me on that day,from the top of a mountain.

      Like

  6. ‘Groot voete’ soos Dalene Mathee hulle noem. Mal oor haar bos vertellings.
    Ja hulle is darm imposante diere en soo beskermend oor hul kleingoed. Werklik indrukwekkende foto’s. Jy mag maar Angeltjie!!!! Jy kan maklik ‘n koffietafel boek uitbring met al jou unieke foto’s. Is koffietafel boeke nog so gewild…ek weet nie…maar jou fotografie is werklik ‘n genot en baie insiggewend vir natuur liefhebbers. Maak my eintlik net baie jaloers oor al jou wedervaringe in die lieflike aansig van Moeder Natuur!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Liked by 1 person

    1. Ek maak darem vir myself sulke albums met my wedervaringe.Ek weet nie of koffietafelboeke lonend is nie,want daar is soveel met sulke fantastiese foto’s in.
      Ek is baie bevoorreg dat ek ‘n avontuurlustige man het,wat my bederf met al hierdie toere.Op my eie sou ek net op my stoep bly sit het!😂

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +