Ysbeer in…

die woestyn!

img_8112_edited-1
Mens sien hom reeds van ver af…verlate en alleen op ‘n oop vlakte!
img_8113_edited-1
Hy lyk effens verlore en uit sy diepte!
img_8117_edited-1
Van sy ander kant af,bied hy ‘n hol skuiling vir die moeë reisiger se piekniektafel.
img_8114_edited-1
Mens kan duidelik sy oog en neusgat sien.
img_8561_edited-1
Die stille rotsbeer van die woestyn.
img_8124_edited-1
Drie kampstoele versier die vlakte langs die beer.Die wydsheid en verlatenheid van hierdie wêreld,laat mens ‘n knop wegsluk!

 

Advertisements

38 thoughts on “Ysbeer in…”

      1. Ek het vooruit gestap in die rivierbedding,terwyl die mans die laaste goed gelaai het.Op ‘n stadium het ek uitgestap en die hoofpad bereik waar hulle my sou kry.Toe hulle nie sien waar ek uitgestap het nie,het hulle gedink hulle het my verloor!Intussen het ek gewonder hoekom hulle so lank vat.Ek het in die regte rigting geloop en op die regte pad.Benoude uur later,het hulle my gevind…ek het al oorlewingsplanne begin bedink…lol!Dinge kan maklik skeef loop.

        Like

  1. Absoluut verstommend……
    Ek hou van ‘rotsbeer’ en ‘uit sy diepte’
    Dink net, dalk…. oor ‘n paar duisend jaar sneeu dit daar en ‘rotsbeer’ kry lewe….
    Soos daai insek of wurm of iets wat in die modder stene weer lewe kry wanneer reënwater na ‘n paar maande die stene vogtig maak….amazing en dis regtig…hoekom nie ‘rotsbeer’ ook ‘n kans gee met fantasie….in vandag se weer omstandighede is enigiets moontlik!!!!! Dankie weereens vir die deel Angeltjie

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s