Die woeste Kaokoland is nie net besonders en vêr van alles af nie.Om elke draai is ‘n aangename verrassing.As dit nie klipmanne is nie,is dit humoristiese padaanwysers,met grapjasse se spore wat daar gelaat is.
Die eerste een wat ons teëgekom het,was drie groen dromme.Om mooi die prentjie te kry,moet mens verstaan,dis myle en myle van die beskawing af op ‘n kaal vlakte,waar jy sewe dae die toekoms in kan sien!
Die Rooi drom is die oudste en staan op ‘n kruising van vier windrigtings.Mens moet maar weet waarheen jy gaan,want hier is nie naambordjies nie!
Die interessantste drom is die blou een.
Daar is nog dromme.maar ons het net by hierdie drie uitgekom.Dit maak ‘n lang reis baie prettig!
😄😄😄. Heerlijk dit😄😄😄
De humor ligt in Amsterdam op straat Heb ik van horen zeggen maar humor aantreffen in de totale verlatenheid is helemaal top.
Toch maar goed dat jullie een radio mee hadden want die telefoon vertrouw ik niet.😉
Brilliant – all the primary colours RGB, and a wonderful illustration of ingenuity and the pointless nature of technology in the face of such vast natural space… makes one think in philosophical terms but for the intrusion of humour, which reminds one of the absurdity of it all? 😉
En dit maak die rit net soveel meer uniek!!!! Mense wat dieselfde ‘taal’ praat se ‘geselsies’ met wie ookal voel om te ‘antwoord’. Memories wat verewig staan vol nostalgie. So lekker seker om jou eie storie te bou rondom die padwysers en stories wat wie ookal daar agter gelos het vir ander om oor te wonder. Uniek voorwaar!!!!! Baie geniet dankie Angeltjie
Hoe oulik!
LikeLiked by 1 person
Dit was so lekker!
LikeLiked by 1 person
Die heel belangrikste ding wat ‘n mens kan saamneem op reis na afgeleë en rowwe plekke: ‘n sin vir humor!
LikeLiked by 1 person
Baie beslis!Dit gee mens net weer moed vir die mensdom,want daar is soveel oorspronklikheid in die eenvoud van hierdie humor.
LikeLike
Weer nice. So terloops miskien moet jy outydse tiekies saamdra om te kan bel 👌
LikeLiked by 1 person
LOL..ja!
LikeLike
Liebe Grüße und eine gute Woche wünsche ich Gruß Gislinde
LikeLiked by 1 person
Danke Gislinde!
LikeLike
Julle beleef omtrent baie dinge met julle uit die wêreld ryery. Geen naambordjies maak my benoud.
LikeLiked by 1 person
Ons is baie avontuurlustig,Kameel!Ons vriend,’n gesoute gids,bring ons darem veilig waar ons moet wees.
LikeLiked by 1 person
Uitstekend! Ek het nou lekker gegrinnik.
LikeLiked by 1 person
Lekker prettig…ek het dit net so geniet!
LikeLiked by 1 person
Interessant!
LikeLiked by 1 person
‘n Belewenis,Spokie!
LikeLike
Noice! Though ek sal te bang wees om die trippie mee te maak met my ou Chevy Spark…
LikeLiked by 1 person
Die Chevy sal nie oor die eerste klip kom nie…lol!
LikeLike
Hilarisch :).
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy het dit geniet,Paul!
LikeLike
Ai dis te oulik en eintlik interessant … laat mens voel asof alles nie verlore is nie.
LikeLiked by 1 person
Sulke dinge maak mens weer positief vir die lewe,né Tina!
LikeLiked by 1 person
Ja beslis
LikeLiked by 1 person
Mooi! Ek is seker, daar waar die rekenaarskerm was, het julle ongemerk gekyk, of daar tóg nie perdalks, ´n wifi sein was nie.
LikeLiked by 1 person
Haha,skerp,Danie!
LikeLike
Wat je daar niet allemaal tegenkomt nooit gedacht
LikeLiked by 1 person
Heeltemal onverwags,Merel!
LikeLike
😄😄😄. Heerlijk dit😄😄😄
De humor ligt in Amsterdam op straat Heb ik van horen zeggen maar humor aantreffen in de totale verlatenheid is helemaal top.
Toch maar goed dat jullie een radio mee hadden want die telefoon vertrouw ik niet.😉
LikeLiked by 1 person
Dit was omtrent onverwags,Eveline.😄
LikeLiked by 1 person
whahahaaa .. komt dat tegen in ‘t midden van de woestijn! 😆 😀 😆
LikeLiked by 1 person
Dit wys netweer…mense gaan orals.😜😄
LikeLike
Blykbaar niks soos n bietjie ontwatering om die humorsin wakker te kry nie! Ek het nou lekker gesmile, dankie Dina!
LikeLiked by 1 person
Plesier,Dries.😄
LikeLiked by 1 person
En jy maak dit vir ons prettig!
LikeLiked by 1 person
My plesier!
LikeLiked by 1 person
My Aarde…. dis nou ‘n oulike snaaksigheid in die woestyn!!!!!
LikeLike
😄
LikeLike
Ek is seker jy sou iets baie interessants daar agter gelaat het,Wolfie….dalk ‘n stukkie wolfpels?
LikeLiked by 1 person
Miskien 🙂
LikeLiked by 1 person
Brilliant – all the primary colours RGB, and a wonderful illustration of ingenuity and the pointless nature of technology in the face of such vast natural space… makes one think in philosophical terms but for the intrusion of humour, which reminds one of the absurdity of it all? 😉
LikeLiked by 1 person
You definitely saw something deeper than the obvious..namely the futility of it all!Thanks for this point of view!
LikeLike
Heel leuk ,tovert een lach op mijn gezicht.
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLike
Amusante beelden!
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike
Woeste woestyn kun!! Ek is mal daar oor!! Eeendag as ek gaan kuier sal ek onthou on ‘n doos vol plakkers saam te neem!! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek het niks gehad om agter te laat nie,toe neem ek maar foto’s en geniet die mense se humor!
LikeLiked by 1 person
Miskien eintlik die beste!! Niks gemors nie Jors!! 😉
LikeLiked by 1 person
😄👍
LikeLike
En dit maak die rit net soveel meer uniek!!!! Mense wat dieselfde ‘taal’ praat se ‘geselsies’ met wie ookal voel om te ‘antwoord’. Memories wat verewig staan vol nostalgie. So lekker seker om jou eie storie te bou rondom die padwysers en stories wat wie ookal daar agter gelos het vir ander om oor te wonder. Uniek voorwaar!!!!! Baie geniet dankie Angeltjie
LikeLiked by 1 person
Bly jy het dit geniet,Hanneliese!
LikeLiked by 1 person