Die stilte…

maak die ore seer.Die wydsheid van die landskap is skokkend en maak dat jy klein voel.Die wrede skoonheid omvou jou,kleine nietige skepseltjie.Die ego krimp tot niks,want jy word gekonfronteer met magtige Moeder Natuur.Weg is die bravade van ‘n selfversekerde moderne mens,wat sy lewe weef om tegnologie en nuttelose instrumentjies.

Jy raak stil en keer na binne en jy wonder…waaroor gaan dit alles…’n gejaag na wind,pret en plesier?Jou innerlike menswees het verskrompel tot ‘n oppervlakkige dor dimensie van nutteloosheid.

Dis tyd om weer stil te word,terug te keer na die dieper dinge van die lewe…eenvoud,rustigheid,introspeksie,liefde en….medemenslikheid.

img_8268_edited-1img_8230_edited-1img_8238_edited-1img_8223_edited-1img_8212_edited-1img_8208_edited-1img_8257a_edited-1img_8225_edited-1img_8253_edited-2

Geen verdere woorde is nodig nie…

59 Replies to “Die stilte…”

  1. Inderdaad, als het al niet is is wordt je er wel stil van.
    Wat een landschap!
    De tweede foto mag wel een plaatsje als kopfoto krijgen, zo mooi in de landschap. Zijn het springbokken? Ach wat doet het er toe, gewoon maar genieten.
    En nu zijn er nog 20 miljoen sterrenstelsels ontdekt. Zou er ergens meer van dit moois zijn en hoe bestaat het
    !

    Liked by 1 person

  2. Klausbernd sent me…these are beautiful images, and from the parts I can get translated to English, yes, I agree, it’s the vastness, and it’s amazing, and so hard to describe, that stillness in the desert. This is S. Africa, right?

    Liked by 1 person

    1. So nice having you visit my blog!
      It is Namibia…in the far north western part,near the Skeleton Coast Park.With your translation you got the gist of my post…yes the vastness and silence…absolute bliss for the soul.

      Like

  3. Jy is reg…woordeloos…jou foto’s slaan my asem weg!!!!!!! En om daar in persoon soveel skoonheid te kon aanskou!!!! Wat ‘n uiterste voorreg!!!! So na aan Moeder Natuur!!!!! Haar Grootsheid is subliem. Ek hou van jou woorde Angeltjie en veral ‘wydsheid’

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +