Verlate landskappe.

img_8342_edited-1

img_8351_aedited-1

img_8178_edited-1

img_8405_edited-1

img_8175_edited-1

img_8361a_edited-1

img_8350a_edited-1

Advertisements

37 thoughts on “Verlate landskappe.”

    1. Eveline,hierdie is nog steeds landskappe in Kaokoland in die Hartmanvallei en Marienflussvallei.Die “skape” op die sesde foto is ‘n klomp kwartsgesteentes wat sommer so tussen erens en nerens langs die pad verskyn het!Baie dankie vir jou altyd welkome mooi kommentaar.

      Liked by 1 person

  1. Die een met die grondpad! Wat ek die meeste van Afrika mis, is die goue, helder lig. En dan die feit dat mens op baie plekke die horison kan sien. Aan die ooskus van Amerika, waar ek tans bly, is oral bome en mens kan nooit verder as jou neus of die volgende winkelsentrum sien nie. Perdebytjie, jou foto’s maak my vandag so baie huis toe verlang.

    Liked by 1 person

  2. Pragtig met die strepe laagliggende mis. Die kleure is besonders, amper onnatuurlik en die verlate boom!!!! Die laaste een vat my na ‘n prentjie in my Pa se bloemlesing wat hy op skool gehad het. Die verlatenheid en stilte laat mens seker asem ophou…te bang jy versteur iets. Wonder oor die diere lewe tussen die gras…

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s