Ollie akrobaat

img_7962_edited-1
Nee,ek is nie in die sirkus nie…ek soek net kos!
img_7902_edited-1
Aaa daar is lekker blare!
img_7895_edited-1
Nou net hierdie swaar slurp reg inspan vir die beste gebruik!
img_7898_edited-1
Daar’s hy,amper daar!
img_7896_edited-1
Rek nog net ‘n bietjie.
img_7894_edited-1
Njammies,nou vir die volgende boom!
img_7889_edited-1
Ai,dat ‘n ollie nou so moet sukkel!
img_7891_edited-1
Miskien help dit as die ou heup ‘n bietjie sak.
img_7890_edited-1
Nog ‘n bietjie…ek hoop ek kom weer regop!
img_7892_edited-1
Bietjie onelegant,maar die doel heilig die middele!
img_7893_edited-1
Oeps,gelukkig sien ek nie myself van agter af nie!
Advertisements

50 thoughts on “Ollie akrobaat”

  1. A, uiteindelik het my internet genoeg krag om die fotos oop te maak. Pragtige fotos van arme Ollie wat by die koskas probeer uitkom – gelukkig is my yskasdeur ‘n bietjie vriendeliker. Hulle is nogal rats met daardie logge lywe nè?

    Liked by 2 people

  2. Dina hierdie keer het jy regtig die ongwone reggekry. Om die olifant van voor met sy slurp so regop te klik is besonders, maar dit foto wat my die meeste tref is die “slurp reg inspan”foto – ek het nooit geweet ‘n olifant is familie van ‘n vlakvark nie…

    Liked by 1 person

  3. Dank je voor je woordjes op mijn blog Dina
    Bij skynet blogs moet je telkens terug je gegevens ingeven als je reageert ..ik denk dat het dat is wat je bedoelt met registreer
    Er staat ook bij onthoud info misschien als je dat aanvinkt moet je niet meer iedere keer alles ingeven ?
    Groetjes en fijne dag

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s