Verrassings …

in die woestyn.

Kan jy glo,in die middel van nêrens borrel hierdie water uit die sand!Dis nou wel brak,maar te oordeel aan al die spore rondom,word die plek druk besoek!Dit staan bekend as Ogamsfontein.Daar is nie ‘n grassie,boom of plant in sig nie…net klippe en sand!

img_8134_edited-1

Dit lyk of niks hier lewe nie,maar kyk goed…..

img_8136_edited-1

‘n Kleine voëltjie wip op en af tussen die modderhobbels op die rand van die dammetjie!

img_8568_edited-1

Dis ‘n Kleinstrandloper/Little Stint.(Calidris minuta)

Net wanneer mens dink daar is niks,bewys die natuur die teendeel!

 

Advertisements

36 thoughts on “Verrassings …”

  1. Sal ek nou diep raak en dit na ons mensdom toe trek. Daar is iets goeds in elkeen van ons. Wie ook al. Selfs al wil mens iemand afskryf, moet ons dalk net nader kyk, dieper. Jy kyk wel deur jou kamera lens en lê dan die natuur vir ons uit, Dina. Maar jou kamera-oë sien meer raak as wat ek self ooit sou kon.

    Liked by 1 person

  2. Ach, een strandlopertje❤️. Zo klein.
    Die zien we hier aan de kust ook vaak maar dat hij ook midden in de woestijn voorkomt wist ik niet.
    Hoe bijzonder dat er midden in die dorre wereld water opborrelt .
    Weer een prachtige beeldverhaal.

    Liked by 1 person

    1. Hierdie is nie vêr van die kus af nie,Eveline.Dalkies het hy bietjie verdwaald geraak en hier beland.Dit bly steeds ‘n wonder dat hy genoeg kry om te eet en stoksielalleen hier sy dae deurbring.Dankie vir inloer!

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s