Gaste vir middagete.

Wanneer mens reis,moet jou oë altyd wawyd oop wees.Om te slaap in die voertuig,is 'n totale vermorsing van goeie geleenthede.Wanneer die middaghitte en die honger jou beetkry,moet jy soek vir eetplek langs die pad.Die geluk is groot wanneer jy hierop afkom: Swart bokkie sukkel om tot rus te kom. Kry nou jou lê asseblief...jy stamp …

Grrrrrusaam…

Nie vir sensitiewe kykers nie!! Perdeby was op die Choberivier in Botswana toe ons op hierdie gesig afgekom het.Dit is baie grillerig,maar laat mens weereens besef hoekom die krokodil soveel eeue kon oorleef!