Grrrrrusaam…

Nie vir sensitiewe kykers nie!!

Perdeby was op die Choberivier in Botswana toe ons op hierdie gesig afgekom het.Dit is baie grillerig,maar laat mens weereens besef hoekom die krokodil soveel eeue kon oorleef!

img_9424
‘n Arme Lechwe was die prooi van hierdie krokodil!
img_9501
Krokodil rol en rol om die bok in stukke te probeer kry.
img_9511
Dis selde dat mens die onderkant van ‘n krokodil sien.Let op die gewebde tone.
img_9510
Rol heeltyd om en om.
img_9521
Skud en slaan,dat mens net flenters van die bok kan sien!
img_9534
Hap en gryp en spat!
img_9532
Dit gaan al hoe erger.

img_9463

img_9647

img_9519
Meneer kom uit die water uit met sy buit.
img_9674
Hier kan mens duidelik sien waar hy die bok aan die keel gegryp het.
Advertisements

52 thoughts on “Grrrrrusaam…”

    1. Die bok was reeds ‘n hele ruk dood en het al ontbind.Krokodille laat eers die vleis sag word en begin dan met hierdie proses om stukke van die vleis los te kry.Ek is bly ek hoef nie so te spook met my kos nie!
      Dankievir inloer,Hester.

      Liked by 2 people

  1. Sjoe dis n lewendige reeks fotos. Was die krok alleen dat hy so op sy tyd die skuttery kon doen? Baie interessant van die gewebde agtertone. Dis regtig n fantasties reeks fotos. Baie dankie vir die deel. Jul was seker darem op n groterige boot wat nie te veel geskommel het nie?

    Liked by 1 person

    1. Ja,hy was alleen.Die boot was een van daardie tinnys met sitplek vir sowat tien mense.Ons was alleen op die boot saam met ‘n gids.Die krok was so besig,dat hy hom min aan ons gesteur het!Dankie vir inloer Ineke.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s