Gaste vir middagete.

Wanneer mens reis,moet jou oë altyd wawyd oop wees.Om te slaap in die voertuig,is ‘n totale vermorsing van goeie geleenthede.Wanneer die middaghitte en die honger jou beetkry,moet jy soek vir eetplek langs die pad.Die geluk is groot wanneer jy hierop afkom:

img_0710

img_0718

Swart bokkie sukkel om tot rus te kom.

img_0717

Kry nou jou lê asseblief…jy stamp my amper van die tafel af!

img_0726

Darem nou op die knieë…miskien sal hy nou ophou skrop!

img_0728

Nou kan ons voortgaan met ons middagslapie…temperatuur so ongeveer 40grade celcius.

Nie te warm vir taai Afrikabokke nie!

Advertisements

57 thoughts on “Gaste vir middagete.”

  1. Laat ek en manlief nou net weer die langpad aandurf, dan sal ons sien. Jy en van die ander foto-bloggers het my reeds so geinspireer, dat my kamera sommer opgegradeer gaan word. Ek leer regtig om met ñ ander oog te begin kyk, en waardeer jou fotos só. Wonderlik hoe die natuur ons kan vermaak, as ons net raakkyk.

    Liked by 1 person

    1. Ek sien in alles ‘n prentjie…partykeer wens ek dat ek net kan afskakel,maar my oog wil net sien en my vinger wil net kliek.Al wat dan help is om my kamera te bêre en myself te dwing om net te geniet!
      Ek is bly ek kon jou inspireer!

      Liked by 2 people

    1. Dit is so iets besonders om so baie diere te sien skuiling soek teen die hitte! Pragtige fotos Dina, Ek kan ook nie sien dat n mens n die veld aan die slaap kan sit nie. Ai dit lyk so na mooi wereld, Groete.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s