Lui?..moenie glo nie!

Sy naam is miskien Luislang,maar hy is allesbehalwe lui!Hy wurm homself netjies tussen blare en gras in,trek sy nek in,gereed vir die vorentoe skiet van die kop en waggg..

img_1731

Sy kop is baie klein in verhouding met sy liggaam.

img_1732

Drie nuuskieriges het kom kyk hoekom die eekhorings so tekere gaan en hierop afgekom.

img_1733

‘n Perdeby met ‘n kamera in die loerende oog!

img_1739

Die volle prentjie..oftewel net ‘n halwe,want ta was te groot om in te pas!

 

 

 

 

 

Advertisements

41 thoughts on “Lui?..moenie glo nie!”

      1. Ek het 3 vriendinne wat die naweek in die Wildtuin kamp – die een sowaar alleen , maar volgens my moet sy haar kop laat lees. Vir my is stilte en alleen regtig nie interessant nie. Ek was genoeg alleen en stil en die dit liewer in die luukse van my eie huis

        Liked by 1 person

    1. Die reservaar se naam is Nkasa Rupara…besondere moerassisteem wat netsoos die Okavango deur twee riviere gevoed word en ook deur die terugstoot van die Zambezi.Jy weet dalk daarvan.Dis in die klein strepie doer bo in Namibië grensend aan Angola en Botswana.Pas daar gewees.

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s