Sy naam is miskien Luislang,maar hy is allesbehalwe lui!Hy wurm homself netjies tussen blare en gras in,trek sy nek in,gereed vir die vorentoe skiet van die kop en waggg..
Sy kop is baie klein in verhouding met sy liggaam.
Drie nuuskieriges het kom kyk hoekom die eekhorings so tekere gaan en hierop afgekom.
‘n Perdeby met ‘n kamera in die loerende oog!
Die volle prentjie..oftewel net ‘n halwe,want ta was te groot om in te pas!
Kyk, so ñ luislang kan my fassineer! Hoe naby het jy gesit?
LikeLike
Omtrent een meter,maar beslis nie gesit nie,sodat ek gou kon wegkom!
LikeLike
Jy is baie braaf
LikeLiked by 1 person
Eintlik domastrant…maar darem baie versigtig gewees hoor Hester!
LikeLiked by 2 people
Besonderse fotos
LikeLiked by 1 person
Dankie Ettiene.
LikeLike
Hester neem die woorde uit my mond. Ek sou die kamera se lens gerek en gerek het.
LikeLiked by 1 person
Ek het darem die lens lank gerek,Danie en op ‘n veilige afstand gebly!
LikeLike
Misschien valt hij “lui” aan Perdebytjie? 😂Eric
LikeLiked by 1 person
Hy was baie banger vir ons,as ons vir hom,Eric.😄
LikeLiked by 1 person
pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Karen!
LikeLike
wauw
LikeLiked by 1 person
Dankie Hillechien.
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto’s maar ik kom er liever niet in de buurt.
LikeLiked by 1 person
Mens moet maar versigtig wees!
LikeLiked by 1 person
Die meneer sal omtrent elke dag drie hase moet eet om hom versadig te hou……
LikeLiked by 1 person
Ek dink eerder ‘n groot bok!😀
LikeLiked by 1 person
Ik herken in dit dier de handtas van mijn buurvrouw!
LikeLiked by 1 person
Hopelik is jou buurvrou se handsak van nagemaakte slangvel!
LikeLiked by 1 person
Let’s hope so!
LikeLiked by 1 person
😄😄😄
LikeLiked by 1 person
Sjoe … mooi foto’s maar ek vat maar verby.
LikeLiked by 1 person
Haha Tina,ek werk nou al so lankal aan jou om eendag saam op ‘n woeste kampeeravontuur te gaan!
LikeLiked by 1 person
Ek het 3 vriendinne wat die naweek in die Wildtuin kamp – die een sowaar alleen , maar volgens my moet sy haar kop laat lees. Vir my is stilte en alleen regtig nie interessant nie. Ek was genoeg alleen en stil en die dit liewer in die luukse van my eie huis
LikeLiked by 1 person
Een beetje respect en gepaste afstand is hier wel op zijn plaats.
LikeLiked by 1 person
Beslis Eveline…geen platlêery nie..voete gereed in posisie vir vinnige vlug!😄
LikeLike
Mooie opnamen, mooi dier ook!
LikeLiked by 1 person
Dis besonders om so ‘n dier in die wildernis te sien!
LikeLike
Wat n fantastiese “sighting”, Dina! Mens sien hulle mos maar baie selde. Gee jy om as ek vra waar dit was?
LikeLiked by 1 person
Die reservaar se naam is Nkasa Rupara…besondere moerassisteem wat netsoos die Okavango deur twee riviere gevoed word en ook deur die terugstoot van die Zambezi.Jy weet dalk daarvan.Dis in die klein strepie doer bo in Namibië grensend aan Angola en Botswana.Pas daar gewees.
LikeLiked by 1 person
Klink na n besonderse stukkie aarde – ek sal bietjie die internet moet nadertrek!
LikeLiked by 1 person
Als ik ergens schrik van hem dan is het toch wel van een slang en jij fotografeert dat van zo dichtbij
LikeLiked by 1 person
Ek was darem op ‘n veilige afstand,Merel!Dankie dat jy kom loer het.
LikeLike
Ek was die afgelope tyd lui en nie lus nie maar ek sal daaroor ook kom
LikeLike
Ek was die afgelope tyd lui en nie lus nie, maar ek sal daaroor ook kom
LikeLiked by 1 person
Dis heeltemal verstaanbaar…julle gaan deur ‘n moeilike tyd.Ek dink aan jou.
LikeLike
Ek haal my hoed vir jou af…. soos my kleinseun gesê het toe hy so vyf jaar oud was; “Tanks but no tanks!!”
LikeLiked by 1 person
Ek was darem op ‘n veilige afstand met ‘n lang lens,Kameel!Dankie vir kom kyk.
LikeLiked by 1 person
Mooi dier maar wil het toch liever niet tegenkomen
LikeLiked by 1 person
Hy is pragtig,maar mens moet maar versigtig wees.Dankie vir inloer,Marylou.
LikeLike