verras mens altyd!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
verras mens altyd!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Dit is ‘baas boven baas’, heel indrukwekkend vastgelegd.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Gerrit.
LikeLike
Indrukwekkend hoe je die olifanten weer in beeld hebt gebracht.
LikeLiked by 1 person
Ek waardeer die mooi woorde,Paul.
LikeLiked by 1 person
Hier krijg ik tranen van in mijn ogen. Wat een machtig mooi gezicht. Hoe kan het dat er mensen zijn die op deze prachtige beesten jagen.
Geweldig en je hoeft er ook niet echt naar te zoeken zoals bij de waterspreeuw 😄😄
Ze vallen behoorlijk op.
Schitterend!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Eveline…ek het ook gevoel ek wou huil by die toneel.Ons was die enigste mense daar op ‘n bootjie en kon alles op ons eie waarneem en geniet.
LikeLike
Gewéldig Perdebytjie! Ik van olifanten! Hoe kom jij daar zo dicht bij?😊
LikeLiked by 1 person
Ons was in ‘n bootjie,Eric.Baie dankie vir inloer,ek waardeer dit baie.
LikeLiked by 1 person
So mooi. Laay my dink aan s walvissevwat soms stert inbdie lug uit di water uitsteek
LikeLiked by 1 person
Ek moes ook mooi kyk om te sien of ek my oë kan glo.Dit was besonders!
LikeLike
Oe, ek voel sommer hoe lekker koel hulle af in die water. Heerlik!
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Karen.
LikeLike
Het zijn echte speelvogels in het water, leuk!
LikeLiked by 1 person
Agterna het hulle uitgeklim en hulself vol stof gespuit…alles om pesterlensies soos bosluise,steekvlieë en ander parasiete van hulle velle af te hou.Dankie vir inloer!
LikeLike
indrukwekkende dieren en naar het schijnt heel erg intelligent
Mooie foto’s hoor. .
LikeLiked by 1 person
Ongelooflik intelligent…dis wat dit so hartseer maak as mense hulle jag en skiet.Die familiebande is so sterk,dat die dood vir hulle net so traumaties is as vir ‘n mens.
LikeLiked by 1 person
Geweldige plaatjes, Dina.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Anna.Ek waardeer jou kuiertjie hier.
LikeLiked by 1 person
En ik geniet ervan.
LikeLiked by 1 person
Whah zeg geweldig mooi !!!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
superbe
LikeLiked by 1 person
Thank you very much.
LikeLike
Aha beslis foto’s wat in jou koffitafel boek moet kom. Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina…as ek ooit eendag by daardie boek gaan uitkom!
LikeLiked by 1 person
Ek sal maar aanhou en aanhou
LikeLiked by 1 person
😂
LikeLiked by 1 person
Lag maar…
LikeLiked by 1 person
Ek is Å„ olifant ou, so hierdie fotos van jou was nou presies wat ek nodig het. Is dit in Botswana geneem? Die Chobe?
LikeLiked by 2 people
Ja reg geraai!Chobe lewer altyd iets fantasties op.
LikeLike
Verlang ek nou so terug na ons laaste besoek daar. Soveel goeie herinneringe. ♥♥♥
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n wonderlike wêreld…was net bitterlik droog toe ons nou daar was.
LikeLike
wat heb je dit fantastisch vastgelegd.Profiiat voor zo’n resultaat
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Marylou.
LikeLike
Dit lyk of hul oefen vir een van toeka se Ester Wiliams vlieks
LikeLiked by 1 person
Haha,lekker skerp!
LikeLike
As hulle so speel in die water, al is hulle hoe groot, laat hulle my altyd dink aan die gesinchroniseerde swemmers wat mens by die Olimpiese Spele sien…
LikeLiked by 1 person
Dis heerlik om hulle so in diep water te sien.Dis amper asof hulle daar hoort.Dankie vir inloer,Dries.
LikeLiked by 1 person
Dis ongelooflik pragtig om dit te sien!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie dat jy kom kyk het.
LikeLiked by 1 person
Wow – pragtig!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Spokie.
LikeLike
Baden is niets voor mij.
Ik ga liever onder de douche.
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
😄😄
LikeLiked by 1 person
My favourites! Op hulle beste….
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Monica.
LikeLike
Lovely photos. (I love elephants as you know). Where were those taken? SA? Namibia?
LikeLiked by 1 person
In the Chobe River in Botswana.Thank for visiting.I appreciate it very much!
LikeLiked by 1 person
Astublift…
LikeLiked by 1 person
Dit is nou so mooi. Daardie laaste paar lyk amper soos standbeelde in die water. Was jy weer aan die rondloop?
LikeLiked by 1 person
Ja ek was bietjie in die Noorde van Botswana en Caprivi in Namibië.
LikeLiked by 1 person
Wonderful photos – especially the last ones.
LikeLiked by 1 person
Thank you.
LikeLike
Manjifieke fotos.
LikeLike
Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy kom inloer het!
LikeLiked by 1 person
Besonders! Dankie!
LikeLike
Wat een genot om naar te kijken, prachtig. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneke!
LikeLike