Winkeltjies

Afrikawinkeltjies het vir my so ‘n kinderlike eenvoud,waaroor ek mal is.Daar is geen opgesmuktheid,deftigheid,aansitterigheid of geite aan sulke plekke nie.Dis basies,mens koop nog oor ‘n toonbank en jy vat wat jy kan kry.Die kreatiwiteit met eenvoudige goed,soos ‘n blik pienk of rooi verf,riete,tou en draad,sorg soms vir die oulikste winkels.Gooi daarby nog ‘n paar bome,honde en skroppende werfhoendertjies in en jy het die perfekte atmosfeer!

‘n Paar winkeltjies wat ek in Caprivi,Namibië afgeneem het:

img_8731_edited-1

img_8809_edited-1

img_8722_edited-1

img_8726_edited-1

img_8728_edited-1

img_8831_edited-1

Advertisements

38 thoughts on “Winkeltjies”

    1. Ons gaan soms in,maar neem gewoonlik alles saam.Ons het wel by die hoenderwinkel ingegaan,want ons was lus vir koue koeldrank,nadat ons twee weke lank elke dag net lou water moes drink😜Mens is naderhand hartlik siek vir warm water,hoor.😳😂

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s