Afrikawinkeltjies het vir my so ‘n kinderlike eenvoud,waaroor ek mal is.Daar is geen opgesmuktheid,deftigheid,aansitterigheid of geite aan sulke plekke nie.Dis basies,mens koop nog oor ‘n toonbank en jy vat wat jy kan kry.Die kreatiwiteit met eenvoudige goed,soos ‘n blik pienk of rooi verf,riete,tou en draad,sorg soms vir die oulikste winkels.Gooi daarby nog ‘n paar bome,honde en skroppende werfhoendertjies in en jy het die perfekte atmosfeer!
‘n Paar winkeltjies wat ek in Caprivi,Namibië afgeneem het:
veel leuker als die grote winkels
LikeLiked by 1 person
Ja, en geen keuses.Jy vat wat jy kry.
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam, die winkeltjies is prentjie mooi. Daar is iets so spesiaal in eenvoud. En tog is dit vol kuns. Afrika kuns.
LikeLiked by 1 person
Ek verstom my partykeer aan die name en prentjies wat buite op geverf is.Dankie dat jy kom loer het.
LikeLiked by 1 person
Afrika bly maar in my bloed, so ek waardeer die kuns en “effort” wat hulle daarin sit.
LikeLiked by 1 person
Dat is inderdaad creativiteit. Mooi!
LikeLike
Baie dankie Anna.
LikeLiked by 1 person
Ek gaan eendag nog self daar kyk met my eie oë, maar tot dan reis ek heerlik hier op jou blog!
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy kan saam met my reis.
LikeLiked by 1 person
Jy neem altyd sulke mooi fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Zeer nette winkeltjes op je foto’s. We zijn nog in Gambia en Senegal geweest, daar zat het er veel armtieriger uit.
LikeLiked by 1 person
Gewoonlik lyk die winkeltjies maar armoedig,maar ek kyk na dié wat bietjie oorspronklik lyk en meer interessant getooi is.
LikeLiked by 1 person
Dis interessant Gaan julle soms in? Of neem julle alles wat julle nodig het saam?
LikeLiked by 1 person
Ons gaan soms in,maar neem gewoonlik alles saam.Ons het wel by die hoenderwinkel ingegaan,want ons was lus vir koue koeldrank,nadat ons twee weke lank elke dag net lou water moes drink😜Mens is naderhand hartlik siek vir warm water,hoor.😳😂
LikeLiked by 1 person
Ek kan dit glo en blikkies en bottels is darem verseël
LikeLiked by 1 person
Met weinig middelen toch een aantrekkelijk geheel maken, dat is nog een creatief Hester(😉)
LikeLiked by 1 person
Dis wat dit vir my so besonders maak.
LikeLike
Ik houd hier van
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Rob.Lekker as jy inloer.
LikeLike
pragtige winkeltjies. Ek is ‘n sucker vir die goed en stop altyd by hulle
LikeLiked by 1 person
Die hoender een is my gunsteling.Die hele sentrum is ‘n kunswerkie op sy eie.
LikeLiked by 1 person
Die hoender een lyk vrolik
LikeLiked by 1 person
Mooie winkeltjes. Daar zou ik graag eens rondsnuisteren.
LikeLiked by 1 person
Tog wel nie veel te koop nie😄
LikeLiked by 1 person
Ek het gelukkig ‘n paar van die vorige geslag se “koeka’s” geien!! Ek het altyd my M’Pacha bo toere geniet!! Ander dag se storie! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek wag vir daardie anderdag se storie…klink interessant😄
LikeLike
Lugmag… helikopers, visvang langs die Zambezi… baie braaie… bietjie bier… lekker “ou” dae!! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek was juis daar by die murasie van Kamp Doppies.Sal iets daaroor pos.
LikeLiked by 1 person
Terug naar de basis en eenvoud en wat een charme hebben die winkeltjes
LikeLiked by 1 person
Dis wat dit so aantreklik maak.Dankie vir inloer.
LikeLike
Mooie! Vooral die tweede ziet er sprookjesachtig uit.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie dat jy op my blog kom kuier het!
LikeLiked by 1 person
Oe, ek sou arm gewees het na ek by die sheshe winkel in was :):)
LikeLiked by 1 person
Ongelukkig of gelukkig was die Sheshewinkeltjie toe want dit was Sondag!Dankie vir inloer,Karin.
LikeLiked by 1 person
Hehe
LikeLiked by 1 person
Sjoe. Oulike fotos! Voel of mens self daar loop …
LikeLiked by 1 person
Dankie Spokie.
LikeLike