Voertsek!

Wat maak jy hier? Dis my plek!

img_9988_edited-1

Aikôna, dis my plek!

img_9987_edited-1

Skoert knapie! Jy is heeltemal te klein om so parmantig te wees!

img_9992_edited-1

Hierdie Reusereier(Ardea goliath) en Visarend(Haliaeetus vocifer) was in ‘n hewige bekgeveg gewikkel op die oewers van die Choberivier in Botswana.Ou grote het toe gewen en arme visarend moes die aftog blaas!

Advertisements

44 thoughts on “Voertsek!”

  1. Nou het daardie padda heelbo op jou blog my laat glimlag. Jy sien net oë 🙂 Die reier lyk asof hy nounet uit die bed uit geklim het met daardie deurmekaar veredos.

    Liked by 1 person

      1. Nie heeltemal nie Bytjie. Ons werk van die vakansieoord oorkant die rivier se kantoor af deur die week, maar in ruil daarvoor hanteer ons op die oomblik ook hulle kantoorsake. Dit laat ons met minder tyd op die internet vir ontspanning. Ek kraak myself om by te hou met die blogs se skryf en lees, want dit is veral die deel wat ek mis.

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s