Wonderwerk na die reën!

‘n Vaal,dor landskap word omtower in ‘n groen paradys vol blomme en skoenlappers…

 

img_2111_edited-1

img_9158_edited-1

img_8982_edited-1

img_8882

img_8983_edited-1

img_8990

img_8879_edited-1

_mg_4170_edited-1

Advertisements

49 thoughts on “Wonderwerk na die reën!”

  1. Ek sien jy praat van die duwweltjies want dit was my eerste gedagte veral toe ek na die laaste foto kyk. Hierdie plante word geklassifiseer as onkruid en om eerlik te wees, wil dit nie in my tuin he nie, maar die blomme bly tog pragtig. ‘n Geval van don’t judge the book by its duwweltjie!

    Liked by 1 person

    1. Dit is die nes van versamelvoëls (Sociable Weaver).Dit is kleinerige voëls,ongeveer so groot soos mossies(sparrow).Dis ‘n voëlspesie wat die grootste neste bou van enige ander voëls op aarde.Die nes kan tot 500 kamers in hê.Dis ongelooflik om te sien waar hulle die neste bou…selfs op telefoonpale.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s