Katskenades

Mammie probeer slaap ,maar Seuntjie Snorrie wil haar wakker soen._MG_5264_edited-1

Snorrie raak verveeld en kyk die wêreld uit._MG_5283_edited-1

Spring bietjie rond in die boom,om ontslae te raak van ekstra energie!_MG_5273_edited-1

_MG_5274_edited-1

Mammie is nou wakker en redelik vies vir  Snorrie._MG_5286_edited-1

Sy wil uit die boom spring,maar Snorrie het dieselfde plan!_MG_5289_edited-1

Skoert,dis mý vastrapplek!_MG_5290_edited-1

Mammie trap eerste vas._MG_5292_edited-1

Staan bietjie tru,Snorrie!_MG_5295_edited-1

Swaartekrag help vir ‘n vinnige landing!_MG_5300_edited-1

 

Advertisements

48 thoughts on “Katskenades”

    1. Dankie…dit was in die Sabi-Sand Reservaat…reg langs die Krugerhek.Daar is geweldig baie luiperds en mens ry tot amper teenaan hulle.Dis ‘n ongelooflike ervaring.Die diere is ook baie gewoond aan die voertuie,maar geen kanse word gewaag nie.

      Liked by 2 people

  1. Mooi fotos. Daardie ma-kat lyk nie baie ingenome met Snorrie se gelekkery nie. Lyk so baie soos mensekinders: as ma oor telefoon praat of net n oomblik sit om te rus is daar altyd iets wat gedoen moet word, al is dit ook net n drukkie of lek soos hier. Ek het een nag met n nagrit gesien hoe hienas n luiperd n boom injaag. Luiperd was besig om te jag toe die klomp haar/hom kom pla het. Spyt ek het nie n goeie kamera gehad nie.

    Liked by 1 person

    1. Dankie Ineke.Daardie ma is al veertien jaar oud.Sy het twee kleintjies,wat nou vinnig volwasse raak.Hulle is al 11 maande oud en sy is al redelik moeg vir hulle.Dis die seuntjie saam met haar in die boom.Die dogtertjie was daar naby op ‘n termiethoop.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s