Perdebytjie is in…

Amsterdam.Een-en-tagtig jaar gelede(1936)het ‘n jong man sy vaderland verlaat en met net ‘n tassie op ‘n skip geklim na die suidelike punt van Afrika.Hy het alles agter gelaat en ‘n nuwe lewe in ‘n nuwe land begin.Later trou hy met ‘n Afrikaner vrou en Perdeby,’n broer en suster sien die lig.

Dit was nog altyd my begeerte om my wortels op te soek en hier is ek nou.Ek moet sê ek is bly my pa se weë het suid gegaan,anders was ek nie die persoon wat ek vandag is nie.Aan al my Nederlandse blogvriende…ek geniet die gasvryheid en humor en veral die taal,wat my soms laat skater van die lag!

IMG_0237

Advertisements

56 thoughts on “Perdebytjie is in…”

  1. Ja soos Tina sê sy was te jonk om regtig iets te onthou. Ek was ses en het nogal heelwat herinneringe. Het toe by faminlie aangegaan toe ek Eur getoer het in 1974. Alles het nog dieselfde gelyk soos ek onthou het. Alles was egter baie kleiner en beknopter omdat ek n kind was toe ek weg is. Dis egter besonderse gevoel om daar te staan waar mens gebore is en waar eerste 6 jaar my blyplek was. Gelukkig het beide grootouers in Hilversum gebly. Ek kon toe beide huise besoek. Geniet dit. Stem saam met Amsterdam, dit was doerdie tyd al n onrustige stad. Studente moes met waterkannonne wegespuit word van Nasionale plein!

    Liked by 1 person

    1. Haha,vir die waterkanonne,Ineke!Ons gaan tuis in ‘n “apartment”reg bokant ‘n “koffiewinkel”.Geen koffie word hier verkoop nie…net dagga en ander sterker goedjies.En die mense het horries dwarsdeur die nag…lol!

      Liked by 1 person

      1. A ha! Dink jy sy blyplek bestaan nog of is dit afgebreek vir beter geboue? Ek vra maar want my oupa van vaderskant se grondverdieping is onteien en word gebruik vir kantore. My tante kon net die boonste deel in n woonstelletjie verander en behou. Ek glo nie dit bestaan meer nie want sy is lankal oorlede en als is verkoop.

        Liked by 1 person

  2. Heerlijk dat je de kans heb de stad van je vader te bekijken! Ik ben ook een Amsterdamse, maar kom er zelden.
    Het is allemaal zo anders in Europa hè, ik kan het nu uit ervaring vertellen.. Blijf genieten hoor! En schrijven over je ervaringen, geweldig!
    Lieve groetjes!

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s