Perdebytjie is in…

Amsterdam.Een-en-tagtig jaar gelede(1936)het ‘n jong man sy vaderland verlaat en met net ‘n tassie op ‘n skip geklim na die suidelike punt van Afrika.Hy het alles agter gelaat en ‘n nuwe lewe in ‘n nuwe land begin.Later trou hy met ‘n Afrikaner vrou en Perdeby,’n broer en suster sien die lig.

Dit was nog altyd my begeerte om my wortels op te soek en hier is ek nou.Ek moet sê ek is bly my pa se weë het suid gegaan,anders was ek nie die persoon wat ek vandag is nie.Aan al my Nederlandse blogvriende…ek geniet die gasvryheid en humor en veral die taal,wat my soms laat skater van die lag!

IMG_0237

56 Replies to “Perdebytjie is in…”

  1. Ach wat leuk, je bent er😄😄😄😄.
    Dat lijkt me nu eens een bijzondere ervaring. Op zoek naar je roots.
    Ik moet ook lachen om jullie Afrikaans hoor. Het klinkt een beetje ouderwets.
    Geniet van je tijd in Nederland .

    Liked by 1 person

  2. Ja soos Tina sê sy was te jonk om regtig iets te onthou. Ek was ses en het nogal heelwat herinneringe. Het toe by faminlie aangegaan toe ek Eur getoer het in 1974. Alles het nog dieselfde gelyk soos ek onthou het. Alles was egter baie kleiner en beknopter omdat ek n kind was toe ek weg is. Dis egter besonderse gevoel om daar te staan waar mens gebore is en waar eerste 6 jaar my blyplek was. Gelukkig het beide grootouers in Hilversum gebly. Ek kon toe beide huise besoek. Geniet dit. Stem saam met Amsterdam, dit was doerdie tyd al n onrustige stad. Studente moes met waterkannonne wegespuit word van Nasionale plein!

    Liked by 1 person

    1. Haha,vir die waterkanonne,Ineke!Ons gaan tuis in ‘n “apartment”reg bokant ‘n “koffiewinkel”.Geen koffie word hier verkoop nie…net dagga en ander sterker goedjies.En die mense het horries dwarsdeur die nag…lol!

      Liked by 1 person

        1. A ha! Dink jy sy blyplek bestaan nog of is dit afgebreek vir beter geboue? Ek vra maar want my oupa van vaderskant se grondverdieping is onteien en word gebruik vir kantore. My tante kon net die boonste deel in n woonstelletjie verander en behou. Ek glo nie dit bestaan meer nie want sy is lankal oorlede en als is verkoop.

          Liked by 1 person

  3. Heerlijk dat je de kans heb de stad van je vader te bekijken! Ik ben ook een Amsterdamse, maar kom er zelden.
    Het is allemaal zo anders in Europa hè, ik kan het nu uit ervaring vertellen.. Blijf genieten hoor! En schrijven over je ervaringen, geweldig!
    Lieve groetjes!

    Liked by 1 person

  4. Drome… ja, die goed wat ons jonk hou!
    Ek is so bly jy het weer iets van die wortels gesien!
    (Ek wil nog in die Neederland uitkom – net so btw, miskien is dit gouer as ek dink ‘n werklikheid!)

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +