Brugge!Wat ‘n heerlike verrassing…dis die mooiste plek en ons het so ‘n heerlike blyplek.Dis keurig,modern en splinternuut.Van buite is dit net nog ‘n deur …een van vele in ‘n straatjie vol ou geboue.
Binne is dit hipermodern en keurig gemeubileerd.
Typisch Brugge, inderdaad. Een paar decennia geleden was de stad dood, tot massaal subsidies werden gegeven om de stad weer leefbaar te maken.
Hopelijk heb je genoten…
LikeLiked by 1 person
Ek is bly hulle het die plek so mooi gemaak…dis voorwaar ‘n juweeltjie!
LikeLiked by 1 person
Brugghe die scone, hé
LikeLiked by 1 person
O ja,so pragtig!
LikeLiked by 1 person
Een heerlijk stad om te bezoeken.!
LikeLiked by 1 person
O ja,dis pragtig!
LikeLike
Die blyplek lyk so heerlik. Hoe lank is julle daar?
LikeLiked by 1 person
Ongelukkig net twee nagte…dis ‘n lieflike blyplek..alles so keurig en netjies.Ons was by ander Air BnB’s ook,wat maar veel te wense gelaat het.Dus is hierdie werklik ‘n verrassing en hoogtepunt!
LikeLiked by 1 person
Brugge is een mooi, groot openluchtmuseum!
Wij komen er altijd graag!
LikeLiked by 1 person
Dit is voorwaar so mooi!
LikeLiked by 1 person
Pragtig, bly dis n heerlike twee nagte daar.
LikeLike
Geniet dit. Klink interessant.
LikeLiked by 1 person
Dankie Spokie.
LikeLike
Hoe was die weer?
LikeLiked by 1 person
Gister heerlike sonskyn en warm…vandag weer koud.Dis egter nie te onaangenaam nie.Mens word warm van die stap.Ons gaan more terug na my seun se huis in Aalen,Duirsland
LikeLiked by 1 person
Julle moet lekker kuier!
LikeLiked by 1 person
Jaloers, ek.
LikeLiked by 1 person
Wat ben je ver van huis! Welkom in België. Ja, Brugge is een romantische stad. Brugge in de lente…
LikeLiked by 1 person
Ag dit is te mooi hier!Ongelukkig vat ons vandag weer die pad.
LikeLike
Ik moet nodig ook eens naar Brugge 😉
Blijf genieten hoor!
LikeLiked by 1 person
Jy sal dit baie geniet,Trees!
LikeLike