Na ‘n hele …

paar omswerwinge met vliegtuie,treine,taxis en motors,is ons tans in ‘n klein dorpie naby Innsbruck,in die Oostenrykse Alpe.Dis pragtig hier,heerlike lenteweer en nog steeds met sneeu op die berge.

IMG_0246IMG_0249

Ons blyplek is op die boonste vloer en die uitsig oor die dorpie en berge, is pragtig!

Vrydagaand is dit terug huis toe,na my liewe deurmekaar land…

Advertisements

35 thoughts on “Na ‘n hele …”

    1. Dankie Ineke..ons reisgenote,my seun en sy vriend,het dit vir ons so maklik gemaak…tasse gedra,taxis,treine,vliegtuie…alles gereël.Deesdae se jongmense is so wêreldwys!

      Like

  1. Overgesetsynde en desnieteenstaande dat ek (gebore duitser) persoonlik mal is oor Nederland, glo ek vas dat die liewen Heer spesiale moeite gedoen het met Oostenryk. 🙂

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s