Ek sit nou…

hier op München se lughawe.Dis ‘n hipermoderne,pragtige plek,maar….ek is nou moeg vir mense,toue,waggery orals!Ons het ‘n heerlike tyd gehad en die Europese gasvryheid geniet.

Ek was nogal hartseer om weer my seuns te groet.Hulle was die wonderlikste reisgenote en het gesorg vir al die reëlings,taxis,treine en wat ookal.

Oos,wes,tuis bes….ek het ‘n vlug om te haal.Sien julle later vanaf die suidpunt van Afrika.✈️✈️✈️✈️

Advertisements

22 thoughts on “Ek sit nou…”

      1. Ek gaan saam met Dané. Ons het familiefees, die naweek van die 27e April naby die Gariepdam. Sy gaan net vir 10 dae, maar ek bly tot die 12e Junie. Sal so van die 1e Junie, weer in Pretoria en omgewing wees.

        Liked by 2 people

      1. Baie dankie vir die aanbod, van die oplaai. Darem heelwat familie en vriende, wat bereid is om dit te doen. Ek is nou skielik huiwerig om te gaan, maar sien tog uit na die weersiens van almal. Die doel van die kuier, is eintlik ´n familie saamtrek naby die Gariepdam. Ek gaan eers die 12 Junie terug, sal die vorige 10 dae weer in daardie omgewing wees en het nog vriende, naby OT, dalk kan mens net vinnig ´n paar woorde wissel.

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s