Uit my dagboek deel 6

Met ons gehuurde motor ry ons verder  en is binnekort in die Vlaandere distrik van België.Hier word hoofsaaklik Nederlands gepraat,terwyl die suidelike deel hoofsaaklik Franssprekend is.IMG_0438

Ons besluit om ‘n draai te maak in Antwerpen,’n Belgiese hawestad aan die Scheldtrivier.Dis ‘n vreemde kil plek,maar ook met pragtige argitektuur,veral die markplein met sy Vlaams -Rennaissance argitektuur. IMG_0463

IMG_0464

Honderde sokkeraanhangers bondel oral saam,sing vrolik en drink bier:IMG_0469

Ons bly nie lank nie en vat die pad Brugge toe.Ons kry maklik die straatjie:IMG_0493

en die blyplek:IMG_0492

Na die teleurstellende verblyf in Amsterdam,verwag ons niks beter nie,maar die verrassing is groot,toe die deur van hierdie eenvoudige plekkie oopgaan…lig en modern:IMG_0471Vrolik gekleurde kaste met die mooiste breekgoed en eetgerei:IMG_0533Silwerskoon kombuis..IMG_0476Lieflike badkamer…IMG_0484en uiteindelik beddens met ordentlike keurige beddegoed!IMG_0491Die verrassing is die tuintjie met bome vol bloeisels:IMG_0478O ja …daar gaan die swart tas weer…met twee stelle steil trappe boontoe!IMG_0474Ons kan nie wag om die strate van Brugge te verken nie!IMG_0494

20 Replies to “Uit my dagboek deel 6”

  1. Ik ben echt blij dat jullie ‘de juiste kant’ van Brugge hebben bezocht. De omgeving van de (d)Rolweg is zeer mooi. Hebben jullie het museum voor volkskunde bezocht?
    De kerk op de onderste foto is machtig mooi (zeker aan de binnenkant) – je waant je driehonderd jaar in het verleden. Jullie hadden ook veel geluk met het weer. Het was die dag meer dan 20° – zeer uitzonderlijk voor de tijd van het jaar.
    https://thomaspannenkoek.wordpress.com/2014/03/01/photo-challenge-51-weeks-2/
    Via bovenstaand linkje kun je trouwens een stukje van jullie uitstap herbeleven – ooit scheef ik elke week een fotologje over onze stad.

    Liked by 1 person

    1. Dit was die lekker kant,sonder al die mense! Ons was binne in daardie kerk…pragtig,pragtig en ook geen toeriste wat jou vertrap nie.
      Die museum was ongelukkig toe…alles gesluit op ‘n Maandag.
      Die weer was heerlik…die Suid-Afrikaners het dit saamgebring…maar dit het snel verander,die volgende dag!

      Like

    1. Dit was my seun s’n…ons het hom vreeslik gespot,omdat hy so baie goed saamgevat het!
      Ek kan nie vir jou beskryf hoekom Antwerpen kil was nie….dit het ‘n vreemde atmosfeer,beslis net my eie gevoel,wat ek soms kry.Ons was net ‘n paar ure daar,dus kan ek nie eintlik ‘n uitspraak lewer nie.

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +