Uit my dagboek deel 8

Die laaste been van ons reis breek aan.Ons reis per trein na Brussels se lughawe en vlieg vandaar na Stuttgart,ry weer per trein na Jenna,waar ons in seun se nessie oornag.Die volgende oggend ry ons met seunskind se motor Oostenryk toe.

IMG_0618

Dis ‘n heerlike rit met pragtige natuurtonele..IMG_0623

en mooi dorpies:IMG_0665

Ons gaan tuis in Götzens,’n klein dorpie sewe kilometer vanaf Innsbruck.Die uitsig vanaf ons blyplek,is asemrowend.Die kerk onder in die dorpie:IMG_0674

Deur die dakvenster:IMG_0661

Ons blyplek,wit gebou,heel regs.Die houtbalkonnetjie was ons uitkykpunt:IMG_0755

Die pragtige kerk van naby:IMG_0660

Ons ry Innsbruck toe om die bergtoppe te verken.Op met die kabelkarretjie…IMG_0711

Uitsig oor die stad met die Innrivier wat soos ‘n syagtige lint deur die stad vleg:IMG_0699

Orals is reusagtige vrolike paaseiers:

 

Bo -op die berg is dit bibberkoud,maar ons kan darem nog glimlag:IMG_0717

Niemand was lus om op hierdie wit stoele te sit nie:IMG_0732

Hierdie pragtige sonsondergang met Götzens se kerk,is die mooiste manier om ‘n fantastiese toer mee af te sluit!IMG_0689

40 Replies to “Uit my dagboek deel 8”

  1. Mooi plek(ke) en fotos. Ek sien op een van die fotos staan daar die woord das wat my herinner het wat Riaan Cruywagen gesê toe mense gevra het wat van Haas Das geword het: “Hy het emigreer, hy is nou das Haas”

    Liked by 1 person

      1. Ek verstaan nie hoekom jou nuwe skrywes nie na my epos toe gaan nie. Ek het lankal die follow knoppie gedruk en met vandag se karring om te kyk of ek iets verkeerd gedoen het, het ek ge”unfollow en sommer weer gefollow ook. 🙈

        Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +