‘n Reis op ‘n agterpad (4)…

neem mens op ‘n besondere wandelpad in die Sederkloof…IMG_0135_edited-1

Interessante verskynsels word deur ons gids uitgewys…’n sampioen wat uit ‘n termiethoop groei..IMG_0113_edited-1

Water wat uit ‘n bad loop,kolk linksom in die Suidelike halfrond en regsom in die Noordelike halfrond.Netso krul slingerplante anti-kloksgewys om ‘n boom in die Suidelike halfrond en kloksgewys in die Noordelike halfrond..

IMG_0137_edited-1

Lae kalksteen tussen sandsteen en ander harder rots..IMG_0152_edited-1

sorg vir ‘n verskeidenheid kleure..IMG_0155_edited-1

Verstommend watter kragte meegewerk het om oor miljoene jare heen,hierdie formasies te vorm..IMG_0158_edited-1 IMG_0160_edited-1

Die kloof heet Sederkloof en hier is een van die sederbome,waaraan die kloof sy naam te danke het..IMG_0138_edited-1

Interessante mensagtige bome groei oral teen die berghange en naby die rivier.Dit staan bekend as Riviermelkbos (euphorbia triangularis) ..IMG_0129_edited-1

Word vervolg..

 

Advertisements

29 thoughts on “‘n Reis op ‘n agterpad (4)…”

  1. Nou het ek sowaar iets bygeleer…. nooit geweet van die water wat uit ‘n bad loop is linksomgeit nie. Dan natuurlik die slingerplante ook. Miskien kan ek my kinders bietjie beindruk met hierdie kennis 🙂

    Liked by 1 person

    1. Yes,the rocks are layered like that.The layers consist of limestone,sandstone and other harder rock types.The guide holds all the different colours of limestone in his hand.We found it all over in the rock formations.One can mix it with water and make a colourful painting.The Bushmen mixed these with animal blood and did rockpaintings,thousands of years ago…amazing isn’t it?

      Like

      1. Yes! I love rocks – OK, I love plants and birds and rocks and plenty more…and I figured they were natural but I just had to be sure. Sandstone and limestone make sense. thanks!

        Liked by 1 person

  2. Prachtig. De hand met kleuren vind ik heel bijzonder. Zouden die naast schilderen ook voor andere dingen kunnen worden gebruikt zoals glazuur voor aardewerk, of textiel? Mooi combinatie van kleuren ook. lieve groetjes, Hanneke

    Liked by 1 person

    1. Ek is amper seker ‘n mens sou van die kleure kon inmeng in glasuurwerk,Hanneke.Maar ek weet te min daarvan.Hierdie is egter beskermde gebied,dus sou dit nie toelaatbaar wees om enige poeier uit te haal nie…dus net kyk en waardeer.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s